PRO REGNO BOEKE VERKOPE: 24 OKTOBER 2024 ADMIN REëLINGS (vir aanlyn aankope) 1 Enige navrae moet per e-pos of whatsapp gedoen word, verkieslik nie telefonies nie, asb. 2 Boeke word nie uitgehou nie, behalwe wanneer inbetaling reeds gedoen is. 3 Daar moet gepoog word om boeke af te haal in Carletonville, Potchefstroom of Pretoria soos prakties gereël. Indien... Continue Reading →
1 PETRUS 2 PREKE: (11) Die evangelie roep op tot ‘n heilige lewe midde ‘n onheilige wêreld (1 Petrus 2:11,12)
1 PETRUS 2 PREKE: (11) Die evangelie roep op tot 'n heilige lewe midde 'n onheilige wêreld (1 Petrus 2:11,12) Lees: Matt. 5:1-17; 1 Petrus 1:15, 16 en 2:11-17 Teks: "9 Maar julle is ’n uitverkore geslag, ’n koninklike priesterdom, ’n heilige volk, ’n volk as eiendom verkry, om te verkondig die deugde van Hom wat... Continue Reading →
Dr. Robert Letham: Christus oordeel die kultuur; die kultuur oordeel nie die Woord van Christus nie
EVANGELIESE FEMINISME IS OP 'N GEVAARLIKE PAD* deur dr. Robert Letham** "That a connection exists between a revised doctrine of man and a correspondingly revised doctrine of God is evident not only from what is happening in practice but from the internal logic of theology itself. Evangelical feminism, as we have defined it, is on a... Continue Reading →
1 PETRUS 2 PREKE: (10) Die Kerk is ‘n uitverkore geslag wat heilig is en moet wees (1 Petrus 2:9,10)
1 PETRUS 2 PREKE: (10) Die Kerk is 'n uitverkore geslag wat heilig is en moet wees (1 Petrus 2:9,10) Lees: Deut. 7:6-9 en 1 Petrus 2:1-10 Teks: "9 Maar julle is ’n uitverkore geslag, ’n koninklike priesterdom, ’n heilige volk, ’n volk as eiendom verkry, om te verkondig die deugde van Hom wat julle uit... Continue Reading →
Prof. Johan A. Heyns (en Augustinus) oor die ‘valse liefde’ situasie etiek wat gay verhoudinge goedkeur
Prof. Johan A. Heyns (en Augustinus) oor die ‘valse liefde’ situasie etiek wat gay verhoudinge goedkeur Prof Heyns skryf*: “Volgens oorlewering sou die groot en hooggewaardeerde kerkvader Augustinus gesê het: "bemin God en doen wat jy wil' (ama deum et fac aud vis). Maar daarmee het Augustinus nie 'n vrypas gegee vir willekeurige en onverantwoordelike... Continue Reading →
1 PETRUS 2 PREKE: (9) As die Hoeksteen vir my kosbaar is, dan is die lewende stene van die kerk ook vir my kosbaar (1 Petrus 2:4-8)
1 PETRUS 2 PREKE: (9) As die Hoeksteen vir my kosbaar is, dan is die lewende stene van die kerk ook vir my kosbaar (1 Petrus 2:4-8) Lees: 1 Petrus 1:22-2:10 Teks: "4Kom na Hom toe, die lewende steen wat deur die mense wel verwerp is, maar by God uitverkore en kosbaar is; 5en laat... Continue Reading →
PRO REGNO BOEKE VERKOPE: 2 Oktober 2024
PRO REGNO BOEKE VERKOPE: 2 OKTOBER 2024 ADMIN REëLINGS (vir aanlyn aankope) 1 Enige navrae moet per e-pos of whatsapp gedoen word, verkieslik nie telefonies nie, asb. 2 Boeke word nie uitgehou nie, behalwe wanneer inbetaling reeds gedoen is. 3 Daar moet gepoog word om boeke af te haal in Carletonville, Potchefstroom of Pretoria soos prakties gereël. Indien... Continue Reading →
1 PETRUS PREKE: (8) Die lewenslange bekeringslewe as vrug van die wedergeboorte (1 Petrus 2:1-5)
1 PETRUS PREKE: (8) Die lewenslange bekeringslewe as vrug van die wedergeboorte (1 Petrus 2:1-5) Lees: 1 Petrus 1:22-2:1-5 Teks: "1 LÊ dan af alle boosheid en alle bedrog en geveinsdheid en afguns en alle kwaadpratery; 2 en verlang sterk soos pasgebore kindertjies na die onvervalste melk van die woord, dat julle daardeur kan opgroei,... Continue Reading →
1 PETRUS PREKE: (7) Wedergebore om God en mekaar lief te hê (1 Petrus 1:22-25)
1 PETRUS PREKE: (7) Wedergebore om God en mekaar lief te hê (1 Petrus 1:22-25) Lees: 1 Petrus 1:13-25 Teks:"22 As julle in gehoorsaamheid aan die waarheid julle siele deur die Gees tot ongeveinsde broederliefde gereinig het, moet julle mekaar vurig liefhê uit ʼn rein hart; 23 want julle is wedergebore nie uit verganklike saad... Continue Reading →
1 PETRUS PREKE: (6) Wandel in vrees vir die Here gedurende jul vreemdelingskap
1 PETRUS PREKE: (6) Wandel in vrees vir die Here gedurende jul vreemdelingskap (1 Petrus 1:17-21) Lees: 1 Petrus 1:13-21 Teks:"17En as julle Hom as Vader aanroep wat sonder aanneming van die persoon oordeel volgens elkeen se werk, wandel dan in vrees gedurende die tyd van julle vreemdelingskap; 18omdat julle weet dat julle nie deur... Continue Reading →