Hier is ‘n preek wat ek gelewer het op 10 Januarie 2010: Die oog gevestig op Jesus Die teks was: Hebr. 12:1-2 “Daarom dan, terwyl ons so ‘n groot wolk van getuies rondom ons het, laat ons ook elke las aflê en die sonde wat ons so maklik omring, en met volharding die wedloop loop wat voor ons... Continue Reading →
Betroubare “mans” – artikel 30 van die Nederlandse Geloofsbelydenis
ProblematiekIn die debat oor vrou-in-die-(besondere)amp (VIDA) in die GKSA word daar dikwels gehoor dat dit nie ‘n saak is wat in die gereformeerde belydenis aangespreek word nie, m.a.w. die belydenis maak nie ‘n uitspraak oor geslagtelikheid en die besondere ampte nie. En nou, aangesien dit nie daar eksplisiet aangespreek of genoem word nie, daarom kan... Continue Reading →
Hilke gedoop – 27 Desember 2009
Tannie Anna Malan (lidmaat sedert 1957 by ons gemeente), hou vir Hilke vas na die doop. My ma hou vir Hilke vas, lekker aan die slaap met haar 'pajamas' aan ! Ds. Cobus Rossouw (GK Daspoort) doop vir Hilke, terwyl my rykdom toekyk (Ps.128).