Teokrasie en Teonomie in die ZAR, by Totius, by Calvyn en die outentieke Reformatoriese belydenisskrifte van die 16/17de eeu Sien hierdie onderwerpe aangespreek, waaruit dit blyk dat die gedagte van teokrasie en teonomie nie vreemd is aan ons kerk- en volksgeskiedenis nie, hier: https://proregno.files.wordpress.com/2010/02/teokrasie-en-teonomie1.pdf Hier is 'n paar aanhalings: 1. In die De Jure prokureurs-tydskrif (April 1977), word daar soos... Continue Reading →
Chiliasme – terme en verduidelikings
Hier is 'n paar bronne wat die verskillende terme soos chiliasme (1000-jarige ryk), eskatologie (leer van die einddinge), a-,post-,premillenialisme, dispensationalisme (bedelingsmillenialisme), ens. verduidelik: 1. J van Genderen. 1984. De Verwachting van een duizendjarig Vrederijk. Kampen: De Groot Goudriaan (sien veral p.66,67). 2. H Viljoen. geen publikasiedatum. Die Einddinge. Pretoria: Lig Publikasies (sien veral p.2-5). 3. Jan Du Rand. 2007. Die A-Z van... Continue Reading →