“You are Gods”

 Psalm 82:6, Ek self het gesê: Julle is gode, en julle is almal seuns van die Allerhoogste  Was vandag vir 'n hospitaalbesoek na Randfontein. In die hoofpad kom ek toe op hierdie groot advertensiebord af, en moes dit net afneem: Ek weet nie wie die "i" is van die boodskap nie, maar ek glo nie die... Continue Reading →

Pro Regno boekrak: 27 Julie 2010

Die Kruistogte en die Moslems "Westerners have bought into the myth of the evil, unprovoked Crusades that wrecked a brilliant Muslim civilization and now fuels Muslim jihads against the West. Perhaps Rodney Stark is right in attributing the hatching of this myth to Enlightenment historians who wished to abase and discredit the Church (p. 6),... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑