Posted by: proregno | July 27, 2010

Pro Regno boekrak: 27 Julie 2010

Die Kruistogte en die Moslems

God's Battalions: The Case for the Crusades [Audiobook, CD, ...

“Westerners have bought into the myth of the evil, unprovoked Crusades that wrecked a brilliant Muslim civilization and now fuels Muslim jihads against the West. Perhaps Rodney Stark is right in attributing the hatching of this myth to Enlightenment historians who wished to abase and discredit the Church (p. 6), to the benefit of humanism.” – Lee Duigon

Die liberale Weste, in samewerking met die radikale Islam, wil die Christelike Weste (meer van die verlede as vandag) laat glo dat alles en nog wat van die verlede boos was, onder andere die Kruistogte van die Middeleeue.

Ek het nog nie daardie stuk geskiedenis deeglik bestudeer nie, maar ek het nog altyd my vraagtekens oor die moderne humanistiese revisionistiese weergawe daarvan, wat veral deur Hollywood deesdae oorgedra word, o.a. ‘Kingdom of Heaven’, 2005 (“Christene was wreed en slu, die Moslems was edel en opreg”).

‘n Nuwe boek wat al hierdie anti-Christelike en pro-Moslem weergawes van die Kruistogte aanspreek, is Rodney Stark se boek, God’s Battalions: The Case for the Crusades.

Sy boek wil meer perspektief plaas op die kruistogte, en alles wat op die spel was, as die eensydige siening van: “During the Crusades, and expansionist, imperialistic Christendom brutalized, looted, and colonized a tolerant and peaceful Islam.”

Soos een resent van Stark se boek dit stel: 

“Again, Stark’s analysis neither defends nor condones the mindset and actions of the Crusaders. It is rather the mischaracterization of both Christian and Muslim history that he takes issue with. Written in Stark’s characteristic engaging style, it is a great read for anyone wanting better insight into this era history.”

Sien die volgende resensies:

http://chalcedon.edu/research/articles/review-of-gods-battalions-the-case-for-the-crusades/

http://krusekronicle.typepad.com/kruse_kronicle/2009/10/gods-battalions-book-review.html

“Hy wat in die verlede belangstel, stel in die toekoms belang” – RJ Rushdoony


Responses

  1. […] kerk en staatsbeskouing, word westerse lande lam gelê deur onder andere politiese korrektheid en skuldmanipulasie.  Een van die monumente van hierdie aanslag, is dat Moslems beoog om nou ‘n moskee te laat […]


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

w

Connecting to %s

Categories

%d bloggers like this: