PREKE UIT DIE OU TESTAMENT SONDER CHRISTUS deur prof. Victor d’Assonville (snr.) Daar’s ’n doek wat die OT vir die valse prediker (en die gemeente?) bedek 1 Kor. 2:2: "Ek het my voorgeneem om niks anders ander julle te weet nie as Jesus Christus, en Hom as gekruisigde". 2 Kor. 3:14: "Hulle sinne is verhard.... Continue Reading →
Uit die geskiedenis: die ontdekking van die Victoria watervalle
KAREL TRICHARDT, VICTORIA-WATERVAL EN RENOSTERHORINGS deur prof. V.E. d’Assonville (snr.) Dit is verstommend hoe dat ’n sekere historiese feit vir meer as ’n eeu in talle groot ensiklopedieë geskryf is, deur één enkele oorspronklike dokument omver gegooi kan word. Oor wie die eerste blanke persoon was wat die bekende Victoria-waterval gesien het, of soos wat... Continue Reading →