Postmodernistiese godsdienstige kerkman en kerkverband Mens weet nie wat die ergste of mees tragiese is nie, die godsdienstige 'kerkman' in die artikel (sien hier onder), wat sê "daar is geen God nie", of die 'kerk en kerkverband' wat meen dat as iemand, a) ateisme, en b) dat Christus nie God is nie, glo én bely... Continue Reading →
Kerkwees beteken om die waarheid te handhaaf
TO BE CHURCH: UPHOLDER OF THE TRUTH by prof. David J. Engelsma (Ek plaas hierdie artikel, met erkenning aan die skrywer en die bron: RFPA.) Hier is 'n paar aanhalings uit die artikel, wat wys hoe belangrik en relevant dit ook vir ons kerke in Suid-Afrika is: "Whatever religious organization fails to uphold the truth is... Continue Reading →
Skrifoordenking: Christus regeer midde alle tye (Op. 4:3)
"DIE SIT VAN CHRISTUS IN DIE HEMEL" deur dr. SJ van der Walt "En Hy wat op die troon sit, het in sy voorkoms gelyk soos die steen jaspis en sardius" — Openb. 4:3. HK Vraag 50: Waarom word daar bygevoeg: en sit aan regterhand van God? Antwoord: Christus het na die hemel opgevaar sodat... Continue Reading →
DR. MARK KREITZER SPREKERSTOER: 9-19 JUNIE 2018
DR. MARK KREITZER SPREKERSTOER: 9-19 JUNIE 2018 Geagte broeders en susters, Ons nooi almal uit na ons geleenthede waar Prof Mark Kreitzer gaan optree in Junie. Een van hierdie geleenthede is waar hy 'n skyfievertoning gaan doen oor Korea en die Sendingopdrag van Matteus 28. Dit sal gepaard gaan met 'n Bring en Braai voor... Continue Reading →