TUISONDERWYS seminaar 2001 lesings (2: Lesings & bykomende artikels)

TUISONDERWYS seminaar 2001 lesings (2: Lesings & bykomende artikels) TUISONDERWYS seminaar 2001 lesings (1: Inleiding, redaksiekolom, inhoudsopgawe en Verantwoording Nota: Indien u 'n gedrukte kopie soek van die Esra Verslag Tuisonderwys uitgawe (A5 boekie - ringbind), dan kan u dit bestel by progregno@gmail.com  Kostes per boekie: R70-00 Hier kan die volledige Esra Verslag afgelaai word met... Continue Reading →

TUISONDERWYS seminaar 2001 lesings (1: Inleiding, redaksiekolom, inhoudsopgawe en Verantwoording

TUISONDERWYS seminaar 2001 lesings 1: Inleiding, redaksiekolom, inhoudsopgawe en Verantwoording  Inleiding Tydens die jare toe die Esra Verslag tydskrif uitgegee is deur die Esra Instituut, was die 'Tuisonderwys' uitgawe (Jaargang 9, Nr. 46 Jan-Mrt 2001) die meeste in aanvraag, en was sommer gou uitverkoop. Dit stem tot groot dankbaarheid, een van die wesentlike kenmerke van... Continue Reading →

Preke en lesings by Bet-el Gereformeerde Kerk se You Tube kanaal

S. Le Cornu (en ander predikers) se preke en lesings by Bet-el Geformeerde Kerk se You Tube kanaal, hier beskikbaar: https://www.youtube.com/watch?v=5tObbpml9ag https://www.youtube.com/watch?v=ZI6T_4U9D2w https://www.youtube.com/watch?v=uhGP5eXKkC4&ab_channel=BetElGereformeerdeKerk Sien hier meer: https://www.youtube.com/@betelgereformeerdekerk271/videos (doen 'n 'search' by die video afdeling vir verskillende predikers se preke)  Bet-el Gereformeerde Kerk se webblad: https://gereformeerd.org/ BGK se Waarheid-Woensdae: https://gereformeerd.org/waarheid-woensdae/

PRTJ, November 2022 – articles online

Die PRTJ van November 2022 is aanlyn hier beskikbaar met, soos gewoonlik, baie leersame artikels.  Die 'book reviews' alleen maak hierdie teologiese tydskrif die moeite werd om te lees, terwyl die langer diepsinnige artikels ook help om verder in die lig van God se Woord (Hand. 17:11) te peins en te besin oor die onderwerpe... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑