Eskatologie Konferensie (Die Voleinding van ons Wêreld): LESINGS NOU BESKIKBAAR

HIER IS DIE LESINGS VAN BOGENOEMDE KONFERENSIE AANLYN: https://www.youtube.com/watch?v=MNQYoJeSPRc My lesing, DIE TOEKOMS VAN ISRAEL, is vanaf 1uur, 15min en verder, met vrae en bespreking daarna. Dit is hoofsaaklik gebaseer op die volgende paar artikels, wat ek aanbeveel om oor die onderwerp verder te bestudeer: IS DIE HUIDIGE ISRAEL WAT CHRISTUS VERWERP DIE ‘VOLK VAN GOD’?... Continue Reading →

GKSA SINODE 2026: Sinodekrasie of Christokrasie?

GKSA SINODE 2026: Sinodekrasie of Christokrasie? Ek plaas my artikel in antwoord op prof. Amie van Wyk se artikel, oor Sinode 2026 se vida besluit ook hier, soos dit op Netwerk24 hier aanlyn verskyn het: https://www.netwerk24.com/stemme/menings/vroue-in-amp-sinode-was-lank-geduldig-maar-ons-moes-na-christus-luister-20260403-1241 Vroue in amp: ‘Sinode was lank geduldig, maar ons móés na Christus luister’  Netwerk24 Sondag, 5 April 2026 Die... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑