DIE DIREKTE VERTALING (2020-vertaling): Is ‘bestuur’ (2020-vertaling) ‘n beter vertaling as ‘regeer’ (1953-vertaling) in 1 Tim. 3:4,5?

BDV: 2020 Vertaling - Is 'bestuur' (2020=vertaling) 'n beter vertaling as 'regeer' (1953-vertaling) in 1 Tim. 3:4,5? "Hy moet met volkome waardigheid sy eie huishouding goed bestuur en sy kinders onderdanig hou.ย 5Maar as iemand sy eie huishouding nie behoorlik kan bestuur nie, hoe sal hy na die gemeente van God kan omsien?" (BDV, 2020 vertaling)... Continue Reading →

DIE DIREKTE VERTALING (2020-vertaling): Skrifkritiese inleiding by Deuteronomium

DIE DIREKTE VERTALING (2020-vertaling): Skrifkritiese inleiding by Deuteronomium โ€œInleiding:ย  Volgens โ€˜n baie ou Joodse tradisie was Moses die skrywer. Diรฉ tradisieย moet egter ernstig betwyfel word." - 2020 Vertalingย โ€œMaar as julle Moses geglo het, sou julle My glo, want hy het van My geskrywe. En as julle sy geskrifte nie glo nie, hoe sal julle my... Continue Reading →

DIE DIREKTE VERTALING (2020-vertaling): Wat was die ‘Ou Testamentiese wรชreldbeeld’?

DIREKTE VERTALING (2020 VERTALING): WAT WAS DIE OU TESTAMENTIESE WERELDBEELD? Uit: Die Bybel, 2020 vertaling met hoofletters, p. 384. Bybelgenootskap van Suid-Afrika.  " 'n Lewens- en wรชreldbeskouing is โ€œdie geheel van antwoorde op fundamentele vrae aangaande God (of wie of wat ook al afvallig in die plek van God gestel word), mens en wรชreld en hul onderlinge... Continue Reading →

Bronne oor ‘n Gereformeerde presupposionele Goddelike bewaring van die Woord vs die modernistiese (evolusionistiese?) benadering tot tekskritiek

Bronne oor 'n Gereformeerde presupposionele vs die modernistiese (evolusionistiese?) benadering tot tekskritiek โ€œJulle mag by die woord wat ek julle beveel, niks byvoeg nie, en julle mag daar niks van weglaat nie; sodat julle die gebooie van die Here julle God mag onderhou, wat ek julle beveel. ... Want ek betuig aan elkeen wat die... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑