CRL GELOOFSGEVAAR WEBINAR: LESINGS NOU BESKIKBAAR

*CRL GELOOFSGEVAAR WEBINAR LESINGS BESKIKBAAR Sien die volledige lesings, besprekings, vrae, ensovoorts van bogenoemde webinar hier: CRL Geloofsgevaar lesings https://www.youtube.com/watch?v=S96X-Ijxt4U&t=5s Verdere navrae en inligting oor bogenoemde webinar sake: OwerheidDeputate@gmail.com (*CRL = The Commission for the Promotion and Protection of the rights of Cultural, Religious and Linguistic Communities [CRL Rights Commission] is a constitutional institution established... Continue Reading →

NGB artikel 25 teonomiese hermeneutiek en etiek gehandhaaf teenoor ‘Radical’ Two Kingdoms hermeneutiek en etiek

NGB ARTIKEL 25 TEONOMIESE HERMENEUTIEK EN ETIEK GEHANDHAAF TEENOOR '(RADICAL) TWO KINGDOMS THEOLOGY’ HERMENEUTIEK EN ETIEK “Ons glo dat die seremonies en heenwysings van die Wet met die koms van Christus opgehou het en dat alle voorafskaduwing tot ’n einde gekom het. Die gebruik daarvan moet derhalwe onder die Christene afgeskaf word. Die waarheid en... Continue Reading →

TOTIUS OOR DIE MAG VAN DIE BURGERS/VOLK EN BURGERLIKE OWERHEDE IS BEIDE BEPERK DEUR DIE SOEWEREINITEIT VAN GOD

DIE MAG VAN DIE BURGERS/VOLK EN BURGERLIKE OWERHEDE IS BEIDE BEPERK DEUR DIE SOEWEREINITEIT VAN GOD: VERWERP BEIDE LIBERALISME/NAZISME EN STAATISME/MARXISME deur Totius*  1. Die volk is nie soewerein nie “Die gronddwaling van die rewolusies van 1789 en 1848 is dat die soewereiniteit of gesagshoogheid van nature by die volk en by die volk alléén... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑