AFRIKANER STUDIEBYBEL

Prof. Johan Bosman van die Afrikaanse Protestantse Akademie in Pretoria (http://www.apa.ac.za/), skryf as volg: "Dit is nou al ‘n geruime tyd dat ek besig is met die gedagte van ‘n “AFRIKANER STUDIEBYBEL”.  Waaroor gaan die gedagte?  Wel ek is van mening dat die Ou StateBybel met sy verklarende aantekeninge, na regte die Afrikaner se historiese volksbybel en studiebybel is.... Continue Reading →

TEOKRASIE EN TEONOMIE BY DIE ZAR, TOTIUS, CALVYN EN DIE OUTENTIEKE REFORMATORIESE KONFESSIES

      Teokrasie en Teonomie in die ZAR, by Totius, by Calvyn en die outentieke Reformatoriese belydenisskrifte van die 16/17de eeu  Sien hierdie onderwerpe aangespreek, waaruit dit blyk dat die gedagte van teokrasie en teonomie nie vreemd is aan ons kerk- en volksgeskiedenis nie, hier: https://proregno.com/wp-content/uploads/2010/02/teokrasie-en-teonomie1.pdf Hier is 'n paar aanhalings: 1. In die De Jure prokureurs-tydskrif (April 1977), word daar soos... Continue Reading →

Calvinisme as wortel van ons volksbestaan

Hendrik Gerhardhus Stoker (1899 – 1993), gebore in Johannesburg in die ZAR (Suid-Afrika), was ‘n Calvinistiese filosoof wat aan die Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys (PU vir CHO) gedoseer het, en was as lidmaat van sy gemeente, verbonde aan die GKSA.  Hy is deur ‘n wêreldbekende apologeet, dr. Cornelius van Til van die VSA, beskou... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑