Calvyn se Institusie gratis !

CALVYN SE INSTITUSIE (1559) Dr. Hennie van Wyk skryf namens die CBJF: Dit is met groot dankbaarheid dat die CJBF vanaand om 19:00 die 1559 Institusie van Calvyn gratis op die internet vrystel op die CJBF se webwerf: Institusie van Calvyn Ook hier beskikbaar in een PDF dokument: Calvyn se Institusie (let wel: ongeveer 200MB grootte)... Continue Reading →

Theological foundation for the doctrine about God’s will and the wicked as referred to in the Catechism of Geneva

Theological foundation for the doctrine about God’s will and the wicked as referred to in the Catechism of Geneva prof. HG (Gert) Krugera a School of Chemistry, University of Kwa-Zulu-Natal, Durban 4001, South Africa. Email: kruger@ukzn.ac.za This paper was presented at the 8th Calvin Research Congress at the University of Free state in Boemfontein (2-4 September... Continue Reading →

Quo Vadis, Gereformeerde Afrikaner ? – deel 1

Deur die Here se voorsienigheid, is die gereformeerde geloof en kerk met die Nederlandse verversingstasie in 1652 aan die suidpunt van Afrika geplant.  Met die Statenvertaling, Psalmboek en a'Brakel se Redelijke Godsdienst is die Afrikanervolk gevoed en gevorm, een volk en een kerk.  In die woorde van prof.dr. HG Stoker, "Die Calvinisme is die wortel... Continue Reading →

Pro Regno boekrak: 2011-02-15

1. Vertaalprojek: Saved by Grace – A Study of the Five Points of Calvinism, prof. Ronald Cammenga & rev. Ronald Hanko (Grandville, MI: RFPA, 2002)   Benodig: ‘n persoon wat kan help met die taalkundige versorging van die vertaling van hierdie boek, sien die inligting hier onder. Daar is nie veel boeke in Afrikaans beskikbaar... Continue Reading →

Reformasie-maand 2010

Sondag sal dit 493 jaar gelede wees wat Maarten Luther sy 95 stellings teen die deur van Wittenberg kerk gespyker het en so die Protestantse Reformasie van die 16de en 17de eeu ingelei het, soos dit later sou bekend staan.  Die wêreld sou daarna nie meer dieselfde wees nie.  Maar, hoeveel van ons het al... Continue Reading →

Die ware Jakob … Arminius

Dit is goed om oorspronklike bronne te lees, ook van jou teologiese teenstanders, om so te sê 'uit die perd se bek' te hoor waarmee jy nie saamstem nie.  'n Mens moet poog om eers te verstaan wat jy nie mee saamstem nie, voordat jy voortgaan om dit te weerlê.  Ja, dit is natuurlik makliker gesê... Continue Reading →

Kritiek op Dooyeweerd

Dr. John Byl gee op sy blog die volgende kritiek op die Nederlandse reformatoriese filosoof, Herman Dooyeweerd (1894-1977), wat bekend was vir sy Wysbegeerte van die Wetsidee: "Many of my concerns echoed those found in an old 1972 critique by John Frame. My prime difficulty had to do with Biblical authority. More recently, Glenn Friesen has raised similar concerns in... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑