DIE BELANGRIKSTE VRAAG WAT OOIT GEVRA IS Die belangrikste vraag wat ooit gevra is, is deur Jesus Christus gevra, aan sy dissipels en aan elkeen van ons, ook jy wat nou hier lees: "Maar julle, wie sê julle is Ek?" (Matteus 16:15) Anders gestel: Jy wat nou hier lees, wie sê JY is Ek? Hierdie... Continue Reading →
Boekresensie: Dethroning Jesus
Resensie van "Dethroning Jesus: Exposing Popular Culture's Quest to unseat the Biblical Christ" deur Darrel Bock en Daniel Wallace (Uitgewer : Thomas Nelson; Publikasiedatum : 2007), deur Bouwe van der Eems Baie teologiese boeke artikels is geskryf wat dwaalleer afwys en die ware leer verdedig. Ondanks die baie skrywes is deformasie in die hoofstroom kerke die... Continue Reading →
Waar is jy Adam … op Moedersdag ?
WAAR IS JY ADAM ? Hierdie komiese prent is baie snaaks en tog pynlik treffend van die wesentlike probleem van Adam (ons as mans): ons wil nie verantwoordelikheid omhels waartoe ons geroep word in Christus nie. Wil nie die diensbare leiding neem in gesin en veral gemeente nie. So het dit begin met die sondeval in... Continue Reading →
Kelkiewyn Jg.5 nr.3 – Wie sê julle is Jesus ?
Dag almal, Die nuutste Kelkiewyn is weer beskikbaar: Kelkiewyn – Wie sê julle is Jesus ? Dit is ons bede dat die Kelkiewyn jou in jou geloofslewe sal toerus. Geniet elke eier hierin gelê en mag die roep van die Kelkiewyn in jou hart broeiplek kry en in jou lewe opvlieg! Wie sê julle is... Continue Reading →
Maar JULLE, wie se JULLE is Ek ? – Jesus Christus
"Maar op hierdie een sal Ek let: op hom wat arm is en verslae van gees, en wat bewe vir my woord." (Jes.66:2) Dit is niks nuuts nie, deur al die eeue word Jesus Christus bevraagteken, hetsy dat Hy bestaan het, of dat Hy bloot net 'n goeie mens was, dat Hy nooit werklik in die... Continue Reading →