“Hieruit blyk hoe sorgvuldig hy die geloof van die sakrament onderskei”: Calvyn se bybels-onderskeidende verklaring van Romeine 4:11-13 aangaande die verbond "11En hy het die teken van die besnydenis ontvang as 'n seël van die geregtigheid van die geloof toe hy nog nie besny was nie; dat hy die vader sou wees van almal wat... Continue Reading →
NA U VERMOË: ‘n Woord oor Bybelse Opvoeding van Ons Kinders, ds. L.H. (oom Lammert) Stavast
NA U VERMOË: 'n Woord oor Bybelse Opvoeding van Ons Kinders deur ds. L.H. (oom Lammert) Stavast INHOUD VERANTWOORDING I DIE BYBEL OOR ONS KINDERS II ONS DOOPBELOFTE III HUISGODSDIENS IV HOE, WAT, WANNEER? V DIE HUISKATKISASIE VI HELPENDE HANDE VII SAAM KERK TOE VIII OOK DIE SKOOL IX LEWE UIT DIE BYBEL X ONTHOU... Continue Reading →
PREEK: Jesaja 8:18 – Die verbondsdoop is vir ons tot ‘n getuienis van Christus se getrouheid aan sy kerk, ook in 2026, en daarom kan ons as gesinne en kerke dankbaar gehoorsaam wees midde ‘moeilike tye’
GEPREEK TYDENS DIE VERBONDSDOOP VAN HFP (Frederik) Kruger, verbondskind van Hein en Hannelie Kruger op 18 Januarie 2026, GK Waterberg Lees: Jesaja 8:1-20 & 1 Tim. 2:8-15 Teks: “18Hier is ek en die kinders wat die Here my gegee het—tot tekens en sinnebeelde is ons in Israel, vanweë die Here van die leërskare wat op die... Continue Reading →
PREEK: Die Doop van ons en ons kinders wys ons op die enigste Vertroosting van al die volke (Luk. 2:25-32)
PREEK: Die Doop van ons en ons kinders wys ons op die enigste Vertroosting van al die volke (Luk. 2:25-32) Lees: Lukas 1:5,6,37-38; 2:21-40 Teks: “25EN daar was ’n man in Jerusalem met die naam van Símeon; en hierdie man was regverdig en vroom en het die vertroosting van Israel verwag, en die Heilige Gees was... Continue Reading →
DIE 2020 VERTALING VAN LUKAS 18:15 SE ‘BABAS’
DIE 2020 VERTALING VAN LUKAS 18:15 SE ‘BABAS’ EN MY EIETYDSE VERTALING DAARVAN 1953 vertaling: 'En hulle het ook die klein kindertjies na Hom gebring, sodat Hy hulle kon aanraak; en toe die dissipels dit sien, het hulle hul bestraf.' 1983 vertaling: 'Die mense het ook kindertjies na Jesus toe gebring dat Hy hulle moet aanraak.... Continue Reading →
KIES U GELOOFSDOOP OF KINDERDOOP?
KIES U GELOOFSDOOP OF KINDERDOOP? deur dr. P. de Vries Nota: met erkenning aan die bron, plaas ons hierdie kort en kragtige artikel oor die doop hier op Pro Regno, met dank ook aan die vertalers, Harm en Marianne van der Kamp (lidmate by Bet-el Gereformeerde Kerk in Pretoria). Subopskrifte en beklemtonings is bygevoeg. Ek... Continue Reading →
Drie onmisbare bronne om die gereformeerde geloofsbelydenis te verstaan
Drie onmisbare bronne om die gereformeerde geloofsbelydenis te verstaan Dit wat ons as gereformeerde gelowiges en kerke glo volgens die Skrif, word verwoord, saamgevat, nagepraat in wat ons noem die Drie Formuliere van Enigheid, wat saam met die ekumeniese belydeniskrifte, die konfessionele basis is van ons gereformeerde kerke wat in lyn staan met die Dordtse... Continue Reading →
TSV LESING: GEREFORMEERDES, ANABAPTISTE EN HUL STIEFKINDERS - WIE IS DIE NASATE VAN DIE REFORMASIE? deur S. Le Cornu Hier is my lesing wat ek 16 Junie 2023 by die Teologiese Studente Vereniging se konferensie oor 'Verbond, Doop en die Skrif' aangebied het (sien die inligting hier onder, kontak gerus die voorsitter van die TSV,... Continue Reading →
Waar is die kroos tot eer van die HERE in ons kerke?
WAAR IS DIE KROOS TOT EER VAN DIE HERE IN ONS KERKE? 1. Kyk na die verhouding belydende- en dooplidmate in 1909 in die GKSA, en dan vandag: GKSA 1909: 53 gemeentes, belydende lidmate: 15 187, dooplidmate: 16 488, totaal: 31 675 GKSA 2021: 382 gemeentes, belydende lidmate: 58 710, dooplidmate: 17 572, totaal: 76... Continue Reading →