TYDLYN VANAF DIE SKEPPING Ervaar dat die Bybel in die geskiedenis geanker is Nuutste uitgawe te koop Ou uitgawe gratis vanaf blog http://tydlyn.blogspot.com willem@diemoot.net 0123334020/0828243190 Hier volg ook 'n artikel van dr. Willem van Heerden, opsteller van die bogenoemde tydlyn: John Dewey (1859 – 1952) dr. Willem van Heerden Samevatting Dewey het ’n geweldige... Continue Reading →
Intergeloof in die Onderwys
Die artikel hier onder deur Bouwe van der Eems word met erkenning oorgeneem vanaf die Vereniging vir Tuisonderwys webblad. Sien ook die Esra Verslag, nr.48 (Aug - Okt 2001), wat ook destyds oor die saak geskrywe het: Inhoud - Skrifoordenking: Gen.34:1-35:7, Die pad van Sigem tot Bet-el, ds. Gustav Opperman - lntergeloof in die Onderwys, Sarel... Continue Reading →