JESUS OOR DIE HEL, EN DIE OPROEP OOR DIE GROOT ERNS VAN DIE SAAK, DIT IS VIR ONS ALMAL ‘N SAAK VAN LEWE OF DOOD, HEMEL OF HEL “En moenie vrees vir die wat die liggaam doodmaak, maar die siel nie kan doodmaak nie; maar vrees Hom liewer wat die siel sowel as die liggaam... Continue Reading →
TOTIUS: Die Generaal voor ons, die Generaal agter ons (Hebr. 4:1,2; 11:27,39-12:2; 13:8)
Totius oor die Openbaringshistoriese of Heilshistoriese verstaan van die verhouding OT – NT* “LAAT ons dan vrees dat, terwyl die belofte om in sy rus in te gaan nog standhou, dit nie miskien sal blyk dat iemand van julle agtergebly het nie. 2Want aan ons is die evangelie ook verkondig net soos aan hulle; maar... Continue Reading →
BOEKBEKENDSTELLING Daar is Geskrywe – oor die Inspirasie en Gesag van die Bybel, dr. Paul Wells
BOEKBEKENDSTELLING: Daar is Geskrywe - oor die Inspirasie en Gesag van die Bybel deur dr. Paul Wells Nota: 'n Belangrike studie vir gelowiges aangaande ons Skrifbeskouing en Skrifgesag. In NGB artikel 2-7 in navolging van die Skrif, is gereformeerde gelowiges se "Skrifbeskouing" saamgevat. Die werk van dr. Wells gaan op bepaalde aspekte in van die... Continue Reading →
ALWEER DIE EINDTYE: AFRIKAANSE BRONNE OM TE LEES IN EINDTYD VRESE
ALWEER DIE EINDTYE: AFRIKAANSE BRONNE OM TE LEES IN EINDTYD VRESE In die lig van nog 'n 'Wegraping' datum, 23/24 September 2025, wat gekom en gegaan het, en wat baie mense mislei het, is dit belangrik om opnuut toegerus te wees oor wat die hele Skrif leer oor die 'eindtye en einddinge'. Daar is 'n... Continue Reading →
DIE ONTSTAAN VAN DIE ‘In die Skriflig’ (IDS) GEREFORMEERDE TEOLOGIESE TYDSKRIF (1966): Die fondamentele karakter van alle ware bybels-gereformeerde teologie
IN DIE SKRIFLIG SE ONTSTAAN (1966) Die fondamentele karakter van alle ware bybels-gereformeerde teologie Sien die volledige eerste uitgawe hier: IDS VOL 1, NO 1 (1966) Inhoud: - Redaksioneel - Die nuwe moraal, S. P. van der Walt - De Heilige Schrift al Woord Gods, R. H. Bremmer - Boekbespreking: Dr. G.C. Berkhouwer. Dogmatische Studiën.... Continue Reading →
Bybels-gereformeerde beginsels en metodes van Skrifverklaring én toepassing
Bybels-gereformeerde beginsels en metodes van Skrifverklaring én toepassing “Lê jou daarop toe om jou beproef voor God te stel as ’n werker wat hom nie hoef te skaam nie, wat die woord van die waarheid reg sny.” (2 Tim. 2:15) Die Here roep ons deur sy Gees en Woord op om sy Woord reg te... Continue Reading →
ALWEER DIE EINDTYE: ‘N BRON OM EERSTE TE LEES IN EINDTYD VRESE
ALWEER DIE EINDTYE: 'N BRON OM EERSTE TE LEES IN EINDTYD VRESE 'n Paar skote klap in die Midde-Ooste, en al wat 'n 'Eindtyd blokkiesraaisel en bible code profeet' is weer wakker geskud om ons te vertel die tyd is nou! Wel, die tyd is van altyd af nou vir ons, Christus regeer nou reeds,... Continue Reading →
Gereformeerde Skrifverklaring: Openbaringshistories of Sosio-histories ?
Gereformeerde Skrifverklaring: Openbaringshistories of Sosio-histories ? deur prof. GJC Jordaan (Lesing gehou op 11 September 2003, gelewer by die Gereformeerde Kerk Potchefstroom-Suid. Prof. Jorrie Jordaan is professor in Nuwe Testament by die Teologiese Skool, Potchefstroom. Hierdie lesing het verskyn in die Esra Verslag, Jg.11 nr.54, 2003) 1. Inleiding Die wonder en die problematiek van die... Continue Reading →