1 PETRUS PREKE: (4) Wat of wie is jy begerig om te sien? (1 Petrus 1:10-12) Lees: 1 Petrus 1:1-12 Teks: 10 Aangaande hierdie saligheid het die profete wat geprofeteer het oor die genade wat vir julle bestem is, ondersoek en nagevors, 11 en hulle het nagespeur op watter of hoedanige tyd die Gees van Christus... Continue Reading →
1 PETRUS PREKE: (3) Verheug jou midde beproewinge in Hom wat jy liefhet (1 Petrus 1:6-9)
1 PETRUS PREKE: (3) Verheug jou midde beproewinge in Hom wat jy liefhet (1 Petrus 1:6-9) Lees: 1 Petrus 1:1-9 Teks: 6 Daarin verheug julle jul, al word julle nou — as dit nodig is — ʼn kort tydjie bedroef onder allerhande beproewinge, 7 sodat die beproefdheid van julle geloof, wat baie kosbaarder is as... Continue Reading →
1 PETRUS PREKE: (2) Die lewende hoop is vas en seker in Christus (1 Petrus 1:3-5)
1 PETRUS PREKE: (2) Die lewende hoop is vas en seker in Jesus Christus (1 Petrus 1:3-5) Lees: 1 Petrus 1:3-5 Teks: 3 GESEËND is die God en Vader van onse Here Jesus Christus wat na sy grote barmhartigheid ons die wedergeboorte geskenk het tot ʼn lewende hoop deur die opstanding van Jesus Christus uit die... Continue Reading →
1 PETRUS PREKE: (1) In Christus het ons alles wat nodig is vir ons pelgrimslewe tot die einde toe (1 Petrus 1:1,2)
1 PETRUS PREKE: (1) In Christus het ons alles wat nodig is vir ons pelgrimslewe tot die einde toe (1 Petrus 1:1,2) Lees: 1 Petrus 1:1-2; 2 Petrus 1:10-21 Teks: 1 PETRUS, ʼn apostel van Jesus Christus, aan die vreemdelinge van die verstrooiing in Pontus, Galásië, Kappadócië, Asië en Bithínië, 2 uitverkore volgens die voorkennis... Continue Reading →
PREEK: Die Koningskap van Christus (1 Tim. 1:17; 6:15)
Die Koningskap van Christus Lees: 1 Tim. 1:12-20 en 6:11-16. Fokusverse: “Aan die Koning van die eeue, die onverderflike, onsienlike, alleenwyse God, kom toe die eer en die heerlikheid tot in alle ewigheid. Amen. ...die verskyning van onse Here Jesus Christus wat op sy eie tyd vertoon sal word deur die salige en enigste... Continue Reading →
TSV Gereformeerde Denkers Konferensie: Die TOTIUS lesing
GTV KONFERENSIE 2022 TOTIUS LESING “Daarom hou ons vas aan die beginsel wat in die bloeitydperk van die Gereformeerde kerke neergelê is: in die huis van God die Woord van God. Die gemeente van God moet met niks anders as met die kennis van die wil van God gevoed word nie, en hierdie beginsel kom... Continue Reading →
PREEK TYDENS AFLEGGING VAN BELYDENIS VAN GELOOF (Jesaja 54:10,13)
PREEK TYDENS AFLEGGING VAN BELYDENIS VAN GELOOF (Jesaja 54:10,13) Lees: Jesaja 54 Fokusverse: “Want berge mag wyk en heuwels wankel, maar my goedertierenheid sal van jou nie wyk en my vredeverbond nie wankel nie, sê die Here, jou Ontfermer. ... En al jou kinders sal deur die Here geleer wees, en die vrede van jou... Continue Reading →
REFORMASIE-PREEK 2023: JEREMIA 6:16
REFORMASIE-PREEK 2023: JEREMIA 6:16 Lees: Jeremia 6 Fokusvers: “So spreek die Here: Staan op die weë, en kyk en vra na die ou paaie, waar tog die goeie weg is, en wandel daarin; en julle sal rus vind vir julle siel. Maar hulle het gesê: Ons wil daarin nie wandel nie.” (Jer. 6:16) Preekopname (GK Carletonville,... Continue Reading →
PREEK: PSALM 22
PSALM 22 PREKE PREEK 1 Lees: Psalm 22 Fokusverse: verse 1-22 Preekopname (GK Carletonville, 19 Februarie 2023): Aflaai: Psalm 22:1-22 preek Geliefdes in ons Here Jesus Christus, Ps. 22, saam met Jes. 53, is seker van die mees eksplisiete, duidelikste en omvattendste OT gedeeltes wat profeteer, heenwys na ons Here Jesus Christus, se sware lyding... Continue Reading →
HOE GEREELD MOET ONS NAGMAAL VIER? – STUDIE
https://youtu.be/uhGP5eXKkC4 Die teks van die volledige studie kan hier gevind word: DOEN DIT, SO DIKWELS: Hoe gereeld moet nagmaalviering plaasvind?, deur S. Le Cornu “Net so ook die beker ná die ete, met die woorde: Hierdie beker is die nuwe testament in my bloed; doen dit, so dikwels as julle daaruit drink, tot my gedagtenis.... Continue Reading →