Hier is 'n preek van ds. Daan Malan (emeritus-predikant van GK Lindley en Steynsrus), geplaas met sy toestemming, oor die man en vrou se take in die Here se gemeente, veral ook in die amp van gelowige: Die belangrikste dienswerk in die Kerk van Christus Hier is die inleiding tot die preek: "Geliefdes in onse HERE, Jesus... Continue Reading →
Die Christus-openbaring in Markus 1:1-13
Die Christus-openbaring in Markus 1:1-13 ds. Cobus Rossouw, Gereformeerde Kerk Daspoort 1. Mark 1:1-3 In Mark 1:1 hoor ons van: “Die begin van die evangelie van Jesus Christus, die Seun van God.” Evangelie is nuus, goeie-nuus, wat jou bly maak. Wanneer Markus egter goeie-nuus vertel, dan is dit nie sommer enige-goeie nuus nie. Nee, die... Continue Reading →
Vertaling van Nadere Reformasie preke
'n Nederlands calvinistiese broer wat in Suid-Afrika woon, is opsoek na 'n persoon wat nederlandse preke, spesifiek uit die tyd van die Nadere Reformasie (1600-1800), kan vertaal in Afrikaans. Dit sal goed wees as ons Afrikaanse volk weer aan hierdie tydperk en preke blootgestel word, omdat dit juis deel was van die geestelike stof waaruit ons gereformeerde... Continue Reading →
Jeugdag: Jongmens, waarom noem jy My, HERE ?
http://ancarchives.org.za/june-16/ WAAROM NOEM JULLE MY HERE, HERE ? En wat noem julle My: Here, Here! en doen nie wat Ek sê nie? – Lukas 6:46 [Nota: op hierdie dag, 'Jeugdag', plaas ek weer hierdie vorige skrywe van my as boodskap aan ons jeug (en ons almal!), so bietjie aangepas vir vandag.] Bybelstudie By ons... Continue Reading →