PRO REGNO BOEKVERKOPE 7 APRIL 2021 boekelys Pro Regno Boeke nuus - 7 April 2021 1. AFDELING A hier onder, is die heel nuutste TWEEDEHANDSE BOEKE wat ek ingekry het. 2. Dan volg AFDELING B, die algemene lys van tweedehandse Afrikaanse, Engelse en Nederlandse boeke wat ek nog in voorraad het van vorige boeklyste. Opnuut... Continue Reading →
PRO REGNO BOEKVERKOPE: 2 APRIL 2021
PRO REGNO BOEKVERKOPE: 2 APRIL 2021 Pro Regno Boeke nuus - 2 April 2021 1. Sien 'n verskeidenheid van tweedehandse Afrikaanse, Engelse en Nederlandse boeke hier onder. Opnuut dank vir enige bestellings. Onthou, u ondersteun daardeur ook die bedieningswerk hier in GK Carletonville, aangesien ons kerkraad dit goedgekeur het dat ek ook deeltyds boeke mag... Continue Reading →
PRO REGNO BOEKVERKOPE: MAART 2021
PRO REGNO BOEKVERKOPE: MAART 2021 (tweedehandse boeke) Pro Regno Boeke nuus - Mrt 2021Sien 'n verskeidenheid van tweedehandse Afrikaanse, Engelse en Nederlandse boeke hier onder. Opnuut dank vir enige bestellings. Onthou, u ondersteun daardeur ook die bedieningswerk hier in GK Carletonville, aangesien ons kerkraad dit goedgekeur het dat ek ook deeltyds boeke mag verkoop. Hiermee... Continue Reading →
PRO REGNO BOEKE TE KOOP: FEBRUARIE 2021
TWEEDEHANDSE EN NUWE BOEKE TE KOOP ADMIN REELINGS 1 Enige navrae moet per e-pos of whatsapp gedoen word, verkieslik nie telefonies nie. 2 Boeke word nie uitgehou nie, behalwe wanneer inbetaling reeds gedoen is. 3 Daar moet gepoog word om boeke af te haal in Carletonville, Potchefstroom of Pretoria soos prakties gereël. Indien boeke gepos... Continue Reading →
Pro Regno Boeke, boeklys nr. 9: tweedehandse en nuwe boeke te koop
PRO REGNO BOEKE TWEEDEHANDSE EN NUWE BOEKE TE KOOP (PR boekelys nr. 9: 13 Oktober 2020) ADMIN REELINGS 1 Enige navrae moet per e-pos of whatsapp gedoen word, verkieslik nie telefonies nie. 2 Boeke word nie uitgehou nie, behalwe wanneer inbetaling reeds gedoen is. 3 Daar moet gepoog word om boeke af te haal in... Continue Reading →