TWEEDEHANDSE EN NUWE BOEKE TE KOOP

ADMIN REELINGS
1 Enige navrae moet per e-pos of whatsapp gedoen word, verkieslik nie telefonies nie.
2 Boeke word nie uitgehou nie, behalwe wanneer inbetaling reeds gedoen is.
3 Daar moet gepoog word om boeke af te haal in Carletonville, Potchefstroom of Pretoria soos prakties gereël. Indien boeke gepos word is dit op u eie risiko. LET WEL: ek pos net deur Postnet of ander privaat pos instansies (minimum bedrag: R100 per pakkie). Pryse hier onder sluit nie posgeld in nie, en moet dus nog by bereken word.
4) Elke opvolgende boeklys vervang die vorige boeklyste en pryse. Ek dateer ook die laaste boeklys op soos boeke verkoop word of daar boeke bykom, so maak seker of die boeke nog beskikbaar is voordat u bestel, dankie.
5) Hier is die rekening vir inbetaling, asook kontak besonderhede:
S. Le Cornu
Absa tjek nr. 01095190673
Takkode: 632005
Verwysing: u voorletters en van
Kontakbesonderhede
Slabbert Le Cornu
Selnr. 082 770 2669
E-pos: proregno@gmail.com
6 Prosedure om te volg vir boekaankope:
6.1. Stuur u lys van boeke wat u wil koop na bogenoemde kontakbesonderhede (e-pos of whatsapp).
6.2. Ek sal laat weet wat beskikbaar is en die spesifieke bedrag wat inbetaal moet word, laat weet ook of u boeke gaan kry in Carletonville, Potch of Pretoria, en of dit bv. per Postnet gepos moet word.
6.3. Sodra ek u inbetaling ontvang het, is die boeke u s’n.
————————————————————————————–
AFDELING A: TWEEDEHANDSE BOEKE
Afrikaans:
– Dit is Totius, VE d’s Assonville, R100-00
– Die Boek Openbaring, VE d’Assonville, R70-00
– Die Psalms sing van Christus, VE d’Assonville, R70-00
– Kerkgeskiedenis in 30 lesse, VE d’Assonville, R30-00
– Die dwaasheid om te preek, VE d’Assonville, R20-00
– Die geskiedenis van die Christendom (Struik-uitgawe), R100-00
– MP3-CD NT Bybel: NT, Psalms, Spreuke 1953 vertaling, x4 cd’s, R100-00
Gereformeerde Kerkreg boeke:
– Die Kerkorde: ‘n Verklaring van die Gereformeerde Kerkorde, GPL van der Linde, R30-00
– Handleiding by die Kerkorde van die GKSA, LS Kruger, B. Spoelstra, ens., R40-00
– Die Kerkorde in Praktyk, J. Visser, R70-00
– Gereformeerde Kerkreg en Kerkregering, B. Spoelstra, R50-00 (rugkant is af, maar inhoud nog reg)
– Handboek by die Nuwe Testament, EP Groenewald, R50-00
– Laat My lammers wei, MJ Booyens, (hardeband: R40-00)
– Elke dag in die Lig: Oordenkings uit die Johannes evangelie, MJ Booyens, R40-00
– Die werk van Geloof: gesprekke uit die boek Handelinge, MJ Booyens, R30-00
– ‘n Vaste vertroue op dit wat ons Hoop: kommentaar op Hebreërs, MJ Booyens, R30-00
– Deur die geloof: Hebreërs 11, MJ Booyens, R30-00
– Die navolging van Christus, SCW Duvenhage, R30-00
– Professor Dirk Postma: 1818-1890, GCP van der Vyver, R70-00
– Nuwe en Ou Dinge: uit die skat van die Koninkryk, WJ Snyman, R50-00
– Geskiedenis van die GKSA, 1859-1959, JP Jooste, R50-00
– Die heilige doop in die Nuwe Testament, L. Floor, R30-00
– Die evangelie van die Koninkryk, L. Floor, R20-00
– Perspektiewe op die prediking van Paulus, L. Floor, R20-00
– Hy wat met die Heilige Gees doop, L. Floor, R30-00
– Persone rondom Paulus, L. Floor, R20-00
Boeke oor die gereformeerde belydenisskrifte
– Gereformeerde Simboliek, PJS de Klerk, R30-00
– Die Vaste Fondament: oordenkings oor die HK, SJ van der Walt, R30-00
– Kategismuspreke: 52 preke deur gereformeerde predikante, R30-00
– Die Heidelbergse Kategismus preke, S Botha, R20-00
– Soek die Here in sy tempel (verduideliking van die gereformeerde liturgie), JJ van der Walt, R20-00
– Quo Vadis?, Willie Marais, R50-00
– Woorde en dade van die profete, PJS De Klerk, R30-00
–Kommentaar NT: Markus, EP Groenwald, R30-00
– Handboek Gewyde Geskiedenis (vir ouers, katkisante, onderwysers, ens.), PJS de Klerk, R30-00
– Swart Teologie van Amerika tot in SA, CWH Boshoff, R30-00
– Die Wysbegeerte van Herman Bavinck, SP van der Walt, R30-00
– Manlik en Vroulik in die Kerk: Geslagtelikheid en die besondere dienste, Breed, van Rensburg, Jordaan, R50-00
– Loof die Here: die Psalms in OT en NT lig, JL Helberg, R30-00
– Venster op die Huwelik, R20-00
– Evangelistiek, verskeie skrywers. R20-00
– Glo en jy sal lewe: Brief aan die Romeine, JC Coetzee (red), R20-00
– Onderskeiding van die Geeste: pinksterstrominge in SA, R20-00
– ‘n Lamp vir my voet, gesprekke oor die geloofslewe, PJ de Bruyn, R20-00
– Die Christen en Kleredrag, PJ de Bruyn, R10-00
– Die gesonde leer, PJ de Bruyn, R20-00
– Bewaar jou goeie pand, PJ de Bruyn, R20-00
– Afrikaanse Bybelkonkordansie (Nuwe Vertaling), 1996-uitgawe, R100-00 (rugkant beskadig)
– Handleiding vir die studie van die Kerkgeskiedenis, S Du Toit, R20-00
– Die Tien Gebooie, prof. PJ De Bruyn, 331bl., R40-00
– Die Brief aan die Romeine kommentaar (swart hardeband), dr. Willie D. Jonker, 207bl., R30-00
– Geloof deur die Eeue, LF Schulze (dogma geskiedenis), R20-00
– Verklaring en Prediking van die OT, JL Helberg, R20-00
– Die Kultuurkleed van die Mens, H van der Wateren, R20-00
Nederlands:
– Pro Rege: De koningschap van Christus, A. Kuyper, x3 dele, R100-00
– Onze Eredienst, A. Kuyper, R70-00
– De openbaring van Johannes en de sociale leven, K. Schilder, R30-00
– Het gereformeerde Kerkboek, P. Biesterveld, R30-00
– Schriftbeginselen ter Schriftverklaring, S. Greijdanus, R40-00
– Het verbond Gods, G Ch. Aalders, R30-00
– Die dingen die ons van God geschonken zijn: Catechismuspredicatien, B. Holwerda, R50-00
– Onze Nederlandse Geloofsbelijdenis, 4 dele, ADR Polman, R50-00
– Ethische Besinning: Verantwoord Handelen, inleiding tot de christelijke ethiek, J. Douma, R20-00
– Het huwelijk gewogen, 1 Korinthe 7, J. van Bruggen, R30-00
– Het gericht van God volgens het NT, L. Floor, R20-00
– Het gebed volgens het NT, JP Versteeg, R20-00
– Handboek by die Bybel, DP Alexander, 2de uitgawe, 680p R50-00
Engels:
– Grand Illusions: The Legacy of Planned Parenthood, G. Grant, R50-00
– John Knox and the Institutes of Calvin, VE d’Assonville, R30-00
– Paul: Apostle of the Free Spirit, FF Bruce, R50-00
– Evangelical Hermeneutics: The New vs the Old, Robert L. Jones, 524p., R50-00
– Truth War: Fighting for Certainty in an age of deception, John MacArthur, 224p., r30-00
– Preaching to a Postmodern World, G. Johnson, 189p., R30-00
– A History of Israel: From Conquest to Exile, John J Davis & JC Whitcomb, 542p., R50-00
– Preaching with Freshness, B. Mawhinney, 258p., R30-00
– Christianity and Western Thought, volume 1, C. Brown, 447p., R50-00
– Acts of the Apostles with the Greek Text, FF Bruce, 491p. R30-00
– An Introduction to the Old Testament, EJ Young, 456p., R30-00
– The Millenium, L. Boettner, 389p., R20-00
– Roman Catholicism, L. Boettner, 466p., R30-00
Afdeling B: Nuwe boeke
– Ancient Philosophy, Gordon H. Clark, 530p., R100-00
– The Challenge of Postmodernism: An Evangelical Assessment, DS Dockery (ed.), 425p., R50-00
– The Gospel According to Jesus: What is Authentic Faith?, John Macarthur, 300p., hb, R100-00
– Jesus Blood and Righteousness: Paul’s Theology of Imputation, B. Vickers, 254p., R40-00
– In Six Days God Created: Refuting the Framework and Figurative Views of the Days of Creation, P. Bedard, 252p., 60-00
– Handbook of Contemporary Theology, David L. Smith, 393p., R50-00
– A Tale of Two Cities: The Father and His Two Sons, John MacArthur, 221p., R30-00
– Creation without Compromise: A Christian worldview response to evolutionary challenges to the faith, DD Crowe, 296p., R30-00
– New Life in the Wasteland: 2 Cor and the Ministry, Douglas Kelly, 160p., R20-00
– Famine of the Land: A Passionate Calling for Expository Preaching, Steven Lawson, 134p., R30-00
– Creation: A Witness to the Wonder of God, Mark Futato, 120-00, R20-00
– The Banner of Truth: Magazine Issues 1-16, Sept. 1955 to Aug. 1959, 516p., R100-00
– By His Grace and for His Glory: A Historical, Theological and Practical Study of the Doctrine of Grace in Baptist Life, 442p., R50-00
– Marriage, Divorce and Remarriage: Critical Questions and Answers, J. Newheiser, 310p., R60-00
– Refuting Compromise: A Biblical and Scientific Refutation of Progressive Creationism (Billions of Years) as popularized by Astronomer Hugh Ross, J. Sarfati, 411p., R30-00
– Historical Theology: An Introduction to Christian Doctrine, Gregg L. Allison, 778p. R250-00
– J. Gresham Machen: Selected Shorter Writings, D.G. Hart (ed.), 590p. R150-00
– The Pattern of Sound Doctrine: Systematic Theology at the Westminster Seminaries (essays in honor of Robert B. Strimple), D. van Drunen (ed.), 311p. R60-00