PRO REGNO BOEKVERKOPE: MAART 2021

PRO REGNO BOEKVERKOPE: MAART 2021 (tweedehandse boeke)

Pro Regno 'boekwinkel'
                    Pro Regno ‘boekwinkel’

Pro Regno Boeke nuus – Mrt 2021
Sien ‘n verskeidenheid van tweedehandse Afrikaanse, Engelse en Nederlandse boeke hier onder. Opnuut dank vir enige bestellings. Onthou, u ondersteun daardeur ook die bedieningswerk hier in GK Carletonville, aangesien ons kerkraad dit goedgekeur het dat ek ook deeltyds boeke mag verkoop.

Hiermee wil ek ook enigeen wat enige teologiese/christelike boeke wil skenk of verkoop aan Pro Regno boeke, uitnooi om my te kontak, dankie.

ADMIN REELINGS

1 Enige navrae moet per e-pos of whatsapp gedoen word, verkieslik nie telefonies nie.

2 Boeke word nie uitgehou nie, behalwe wanneer inbetaling reeds gedoen is.

3 Daar moet gepoog word om boeke af te haal in Carletonville, Potchefstroom of Pretoria soos prakties gereël. Indien boeke gepos word is dit op u eie risiko. LET WEL: ek pos net deur Postnet of ander privaat pos instansies (minimum bedrag: R100 per pakkie). Pryse hier onder sluit nie posgeld in nie, en moet dus nog by bereken word.

4) Elke opvolgende boeklys vervang die vorige boeklyste en pryse.  Ek dateer ook die laaste boeklys op soos boeke verkoop word of daar boeke bykom, so maak seker of die boeke nog beskikbaar is voordat u bestel, dankie.

5) Hier is die rekening vir inbetaling, asook kontak besonderhede:

S. Le Cornu

Absa tjek nr. 01095190673

Takkode: 632005

Verwysing: u voorletters en van

Kontakbesonderhede

Slabbert Le Cornu

Selnr. 082 770 2669

E-pos: proregno@gmail.com

Prosedure om te volg vir boekaankope:

1. Stuur u lys van boeke wat u wil koop na bogenoemde kontakbesonderhede (e-pos of whatsapp).

2. Ek sal laat weet wat beskikbaar is en die spesifieke bedrag wat inbetaal moet word, laat weet ook of u boeke gaan kry in Carletonville, Potch of Pretoria, en of dit bv. per Postnet gepos moet word.

3. Sodra ek u inbetaling ontvang het, is die boeke u s’n.

————————————————————————————–

PRO REGNO BOEKVERKOPE: MAART 2021 – TWEEDEHANDSE BOEKE

i. AFRIKAANS

Bybelse Ensiklopedie, Grosheide, Gispen, et. (red.) R100-00


Totius se Versamelde Werke, 11 dele R900-00

Institusies van die Christelike Godsdiens, Johannes Calvyn, 4 dele R600-00

Die Institusie van Calvyn: Verkorte weergawe in een volume, A. Duvenhage, R50-00

Meer as Oorwinnaars: ‘n Verklaring van die boek Openbaring, William Hendriksen, R50-00

Dogmatiek, JA Heyns, R100-00

Swart kommentaar reeks (R30-00 per boek)

– Markus, EP Groenewald

– Lukas, EP Groenewald

– Romeine, WJ Jonker

– Openbaring van Johannes, EP Groenewald

Hy wat met die Heilige Gees Doop, L. Floor, R20-00

Gereformeerde Simboliek, PJS De Klerk, R30-00

Die Genadeverbond, PJS De Klerk, R20-00

Vaste Fondament: Verklaring op HK, SJ vd Walt, R30-00

Professor Dirk Postma (1818-1890), GCP vd Vyver, R70-00

Volk en Godsvolk in die NT, JC Coetzee, R50-00

Die Doppers in Suid-Afrika, 1760-1899, B. Spoelstra R70-00

Godsdienste van die Wereld, R50-00

Geskiedenis van die Christendom, R50-00

Die Dordtse Leerreëls verdor nie, C vd Waal, R30-00

Ons glo en bely: verklaring van die NGB, MJ Booyens, R40-00

Die werk van geloof, MJ Booyens, R20-00

Deur die geloof, MJ Booyens, R20-00

Laat my Lammers wei, MJ Booyens, R30-00

II. ENGELS

Keil and Delitzsch Commentary on the Old Testament, 10 volumes R1000-00

William Hendriksen New Testament Commentaries, 12 volumes, R700-00 (Kistemaker kommentare is nie deel van hierdie reeks nie)

Jay Green Interlinear Hebrew Greek English Bible, 4 volumes, R300-00

Dictionary of New Testament Theology, Colin Brown (ed.), 3 volumes, R300-00

The Triple Knowledge: An Exposition of the Heidelberg Catechism, Herman Hoeksema, 3 dele, R450-00 (hierdie stel is uit druk, en word nou in 10 volumes gedruk, nuwe verkoop prys van 10dele stel: R1500-00!)

Systematic Theology, Louis Berkhof, R200-00 (1958-uitgawe)

History of Christian Doctrines, Louis Berkhof, R100-00

New Bible Commentary Revised, D. Gutrie (ed.), R150-00

The Book Isaiah, 3 volumes, EJ Young, R300-00

Prophecy of Daniel, EJ Young, R50-00

The Interpreter’s One-Volume Commentary on the Bible, CM Laymon (ed.), R120-00

Martyn Lloyd Jones boeke:

– Sermon on the Mount, R50-00

– Ephesians Exposition, 7 volumes, R120-00 (onvolledig, kort een volume)

– Romans 3:20 to Romans 8:39 exposition, 6 volumes, R180-00

Coming of the Kingdom, Herman Ridderbos, R40-00

Paul: An Outline of his theology, Herman Ridderbos, R50-00

Shepherding God’s Flock, J. Adams, x3 volumes, R50-00

An Introduction to the Science of Missions, JH Bavinck, R30-00

III. NEDERLANDS

Het Schatboek der Verklaring van de Heidelbergse Catechismus, Z. Ursinus, 2 dele R400-00

Synopsis of overzicht van de zuiverste theologie. Samengevat in twee en vijftig verhandelingen en beschreven door Johannes Polyander, Andreas Rivetus, Antonius Walaeus, Antonius Thysius, Doctoren en Professoren der H.H. Theologie (2 delen), R400-00

Nota: hierdie teologiese boek is deur skrywers van die kanttekeninge van die Statevertaling (1637) geskryf, en daarom wesentlik belangrik om die gereformeerde teologie te verstaan van die kanttekeninge, ook soos dit ons kerk en volkslewe beinvloed het vanaf 1652 en daarna.

Bij brood en beker: leer en gebruik van het heilig avondmaal in het Nieuwe Testament en in de geschiedenis van de westerse kerk, W van’t Spijker etc (red), R200-00

Gereformeerde Dogmatiek, H. Bavinck, 4 dele R250-00

Calvijn Institutie, Sizoo uitgawe, 3 dele R200

Christelijke Encyclopedie, 6 dele, FW Grosheide (red.) R300-00

Levensbeschouwing: opmerkings na aanleiding van de Heidelbergse Catechismus, 7 dele, KJ Popma R200-00

Verklaring van de Bijbel door Johannes Calvijn, 24 dele, R1500-00 (onvolledige stel, kort 13 boeke)

Pulpit Commentaries, 23 volumes, R1000-00

SIEN OOK die vorige lys boeke, nuwe en tweedehandse boeke hierPro Regno Boeke: Februarie 2021

Let wel: kontak my eers om seker te maak of ‘n boek nog in voorraad is of nie, voor u enige inbetalings maak, baie dankie.

 

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Blog at WordPress.com.

Up ↑

%d bloggers like this: