PRO REGNO BOEKE: Nuwe en ou voorraad 29 Augustus 2022

PRO REGNO BOEKE  Nuwe en ou voorraad, 29 Augustus 2022 ADMIN REëLINGS  (vir aanlyn aankope) 1 Enige navrae moet per e-pos of whatsapp gedoen word, verkieslik nie telefonies nie, asb. 2 Boeke word nie uitgehou nie, behalwe wanneer inbetaling reeds gedoen is. 3 Daar moet gepoog word om boeke af te haal in Carletonville, Potchefstroom of Pretoria soos... Continue Reading →

PRO REGNO BOEKVERKOPE: 2 JUNIE 2021 BOEKELYS

PRO REGNO BOEKVERKOPE: 2 JUNIE 2021 BOEKELYS 1) Sien hier die vorige boekelys van ander boeke wat nog in voorraad is. 2) Hier is die rekening vir inbetaling, asook kontak besonderhede: S. Le Cornu Absa tjek nr. 01095190673 Takkode: 632005 Verwysing: u voorletters en van Kontakbesonderhede Slabbert Le Cornu Selnr. 082 770 2669 E-pos: proregno@gmail.com Prosedure om... Continue Reading →

Die Kanon vraagstuk

Dr. Michael Kruger (Reformed Theological Seminary) oor die kanonieke vraagstuk 10 Misconceptions About the NT Canon  Neem ook kennis van dr. Kruger se boek oor die onderwerp: Canon Revisited: Establishing the Origins and Authority of the New Testament Books Hier is 'n kort skrywe oor die problematiek van die Kanon, aangesien veral die laaste 10 jaar... Continue Reading →

Pro Regno boekrak: 25 Oktober 2011

1. Tydlyn "Geskiedenis oor ses duisend jaar vanaf die skepping.  Toon beskawing tussen Tigris en Eufraat riviere, asook Grieke, Romeine, Konings en profete van Israel en Juda asook die Christendom daarna." 2. Enigste Troos Sien die magdom goeie werke beskikbaar op dr. Attie Bogaards se webblad.  Hier is 'n paar nuwe titels wat nou beskikbaar... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑