PRO REGNO BOEKE
Nuwe en ou voorraad, 29 Augustus 2022
ADMIN REëLINGS (vir aanlyn aankope)
1 Enige navrae moet per e-pos of whatsapp gedoen word, verkieslik nie telefonies nie, asb.
2 Boeke word nie uitgehou nie, behalwe wanneer inbetaling reeds gedoen is.
3 Daar moet gepoog word om boeke af te haal in Carletonville, Potchefstroom of Pretoria soos prakties gereël. Indien boeke gepos word is dit op u eie risiko. LET WEL: ek pos net deur Courier Guy (minimum bedrag: R100 per pakkie). Pryse hier onder sluit nie posgeld in nie, en moet dus nog by bereken word.
4) Elke opvolgende boeklys vervang die vorige boeklyste en pryse. Ek dateer ook die laaste boeklys op soos boeke verkoop word of daar boeke bykom, so maak seker of die boeke nog beskikbaar is voordat u bestel, dankie. Fotos en boeke beskikbaar stem nie altyd ooreen nie.
5) Hier is die rekening vir inbetaling, asook kontak besonderhede:
S. Le Cornu
Absa tjek nr. 01095190673
Takkode: 632005
Verwysing: u voorletters en van
Kontakbesonderhede
Slabbert Le Cornu
Selnr. 082 770 2669
E-pos: proregno@gmail.com
Prosedure om te volg vir boekaankope:
1 Stuur u lys van boeke wat u wil aankoop na bogenoemde kontakbesonderhede (e-pos of whatsapp).
2 Ek sal laat weet wat beskikbaar is en die spesifieke bedrag wat inbetaal moet word, laat weet ook of u boeke gaan kry in Carletonville, Potch of Pretoria, en of dit bv. per Postnet of Courier Guy gepos moet word.
3 Sodra ek u inbetaling ontvang het, is die boeke u s’n.
INHOUD/CONTENT
NUUTSTE VOORRAAD
Afdeling A: Nuwe voorraadboeke (Afrikaans, Engels, Nederlands)
Afdeling B: Ou voorraadboeke (Afrikaans, Engels, Nederlands)
_______________________________________________
AFDELING A: NUWE VOORRAAD BOEKE
(alles tweedehands tensy anders vermeld)
AFRIKAANS:
ADAMS, Jay en andere, God aan die Woord: oor prediking, R30-00
BAVINCK, H. Welsprekenheid, R20-00
BOGAARDS, AH. Troos, troos my volk: handleiding by die HK, R70-00
BOOYENS, MJ. Die Woord werk: Thessalonisense verklaring, R30-00
______________, Lig en Liefde: sendbriewe van Johannnes verklarings, R30-00
______________, Julle sal my getuises wees: Handelinge verklarings, R30-00
______________, Vaste vertroue op wat ons hoop – Hebreërs verklaring, R30-00
______________, Huwelik en Gesin in die Heilige Skrif, R40-00
______________. Ek glo in God, kommentaar op Apostoliese geloofsbelydenis, R20-00
______________, Gods geheimenisse is die lewe, R50-00 (los bladsye)
______________. Aan die voete van Jesus, oordenkings vir gelowige vroue, R50-00
COETZEE, JC. Die kanon van die OT en NT, R40-00
______________ Die Teks van die OT en NT, R40-00
______________ Volk en Godsvolk in die NT, R70-00
______________ Gids deur die Boeke van die Nuwe Testament: die briewe van Paulus, R30-00
DU TOIT, S. (red.), Die koninkryk van God, R50-00
d’ASSONVILLE, VE. Sy koms voor Middernag, R30-00
____________________, Oorsig oor die NT, R20-00
____________________, Die Koms van Christus en die Antichris, R40-00
____________________, Die dwaasheid om te preek, R30-00
____________________, Die boek Openbaring, R40-00
DUVENHAGE, B. Tel die sterre – bybelse dagboek oor die christelike geloofswaarhede, R50-00
FLOOR, L. Jakobus kommentaar, R50-00
KERKSAAK tussen J. du Plessis en NGKSA, R100-00
KORAALBOEK vir Psalms en Gesange (begeleiersboek, 1982-uitgawe), R150-00
KROEZE, JH & GROENEWALD, EP, HANDBOEK BYBELSE GESKIEDENIS: OT & NT, 2 volumes, R150-00
KRUGER, LS, SPOELSTRA, B. en andere, Handleiding by die Kerkorde, R50-00
____________, Waarom is u lid van die GKSA?, R50-00
____________, Verkondig die Woord: preekbundel, R30-00
MARAIS, Willie, Die kinderdoop en besprinkeling, ja of nee, R50-00
MULLER, Jac J. Verklaring op sewe briewe van Paulus, R40-00
PONT, AD. Kerkgeskiedenis, R50-00
STOKER, HG. Beginsels en Metodes in die wetenskap, R50-00 (hardeband)
VAN DER LINDE, GPL. Die grondbeginsels van die presbiteriale kerkregeringstelsel, R50-00
VAN DER VYVER, GCP. Professor Dirk Postma 1818-1890, R70-00
VAN ROOYEN, EE. Die tien gebooie – populêre verklaring en toepassing aan die hand van die HK, R50-00
MARNIX-BOEKE: PROF. Victor E. d’Assonville, snr. (1927-2022) boeke.
LET WEL: hierdie is alles splinternuwe boeke)
(vir meer detail inligting van die boeke, sien hier: Marnix Boeke.
BIOGRAFIES:
– Dit is Totius, R80-00
– S.J. du Toit van die Paarl, R150-00
– Totius se Oorlogsdagboek, R70-00
HISTORIES:
– “O Vaalrivier! … o Broederstroom!”, R140-00
– Bloedrivier, R70-00
– Die Groot Diamantroof. Britse anneksasie van die Vrystaatse diamantvelde, 1871, R140-0
– Eugène Marais en die Waterberge, R100-00
– Kruger en Rhodes, R70-00
– Majuba, R70-00
– Op die Bodem van die Vaaldam, R100-00
– Die Van der Merwes van Middendeel, R150-00
CHRISTELIKE BOEKE:
– Die Psalms sing van Christus, R100-00
– Die Boek Openbaring, R100-00
– Die koms van Christus en die Antichris, R70-00
– Die Gereformeerde Doopsformulier, R30-00
– Bakens vir die Kerkgeskiedenis, R40-00
– Kerk op die Wit Hooglande, R50-00
– Calvyn verdedig sy stad, R10-00
– Kerkgeskiedenis in 30 lesse, R70-00
– Hemel, Hel & Nuwe Jerusalem, R60-00
– Koning Dawid, R70-00
CALVYN BOEKE
CALVYN, J. Kommentaar op Romeine, vertaal deur S. Postma, R120-00
CALVIN’S CALVINISM: The Eternal Predestination of God & The Secret Providence of God (H. Cole, ed., hard cover edition), R200-00
DUVENHAGE, A. Die Institusie van Calvyn – verkorte weergawe in een volume, 1951-hardeband uitgawe met ou stofomslag (Sacum Beperk druk), R200-00
KERR, HT. (ed.), Calvin’s Institutes: a new compend (summary parts from Calvin’s Institutes), R70-00
NORTON-TAYLOR, D. God’s Man: An Novel about Calvin, R70-00
SADOLETO, J. A reformation debate between Calvin and Sadoleto, R50-00
SIMPSON, HW. Calvyn se Kategismus, R20-00
VAN DER WALT, J. Johannes Calvyn: ‘n Jeugroman, R100-00
VENTER, EA. Calvyn en Calvinisme, R20-00
ENGELS
ADAMS, Jay. Marriage, Divorce and Remarriage in the Bible, R70-00
____________, Insight and creativity in Christian Counceling, R70-00
____________, The Christian Councelor’s casebook (1974 edition), R70-00
____________, Competent to Council (1970 edition), R100-00
____________, Power of Error, R30-00
ALLIS, OT. The Unity of Isaiah, R50-00
BOICE, JM. Witness and Revelation in the gospel of John, R50-00
BRIDGE, W. A lifting up for the Downcast, R50-00
CLOUSE, RG (ed.). The Meaning of the Millenium, Four Views, R70-00
ENGELSMA, DJ. Better to Marry: 1 Cor 6 and 7, R70-00
GUTHRIE, W. The Christian’s great interest, R40-00
HENDRIKSEN, William. Bible Survey: treasure of bible information (Baker 1957 edition, hardback), R250-00 (new edition: R490-00)
_______________________, Lectures on the Last Things, R70-00
_______________________, More Than Conquerers: an interpretation of Revelation, R70-00
HOEKEMA, A. Holy Spirit Baptism, R30-00
HISLOP, A. The Two Babylons or Papal Worship, R150
MURRAY, I. The Puritan Hope: revival and interpretation of prophecy (hardback Banner of Truth edition), R150-00
MURRAY, John. Divorce, R70-00
PACKENHAM, Thomas. The Boer War, R100-00 (paperback)
PRETORIUS, Fransjohan (ed.), A History of South Africa, R300-00
RUSHDOONY, RJ. God’s Plan for Victory: the meaning of postmillenialism, R40-00
SEVENTH-DAY ADVENTISTS ANSWER Question on Doctrine, R100-00
SCHAEFFER, F. The God who is There, R70-00
SCHWERTLEY, B. The Regulative Principle of Worship and Christmas, R70-00F
STOTT, John W. The Message of the Sermon on the Mount, R70-00
NEDERLANDS
ALGRA, H. Het wonder van de 19de eeu: van vrije kerken en kleine luyden (kerklike reformasie in Nederland, Skotland, Suid-Afrika, Amerika), R50-00
BAKHUIZEN VAN DEN BRINK, JN. De Nederlandsche Belijdenisgeschriften: vergelijkende teksten (Latyn, Frans, Nederlands), R100-00 (beskadig, los rugkant maar nog duidelik leesbaar)
______________________________, Documenta Reformatoria: teksten uit die geschiedenis van kerk en theologie in die Nederlands sedert die Hervorming, x2 dele (507 + 496bl.), R300-00
BAVINCK, H. Magnalia Dei: onderwijsing in die christelijke religie naar die gereformeerde belijdenis (verkorte weergawe van die x4 dele: Gereformeerde Dogmatiek), R70-00
_____________, Handleiding bij het Onderwijs in de Christelijke Godsdienst (verwerking van Dogmatiek vir onderwysers), R50-00
GISPEN, WH. Scepping en paradijs – verklarings van Gen. 1-3, R50-00
PUCHINGER, G. (red.), Ontmoetingen met K. Schilder, R120-00
VELEMA, WH. Wet en Evangelie, R50-00
AFDELING B: OU VOORRAAD BOEKE
BELYDENISKRIFTE Konkordansie met teksregister, In die Skriflig uitgawe, R50-00
BOOYENS, MJ. Laat My lammers wei, R70-00
_______________ Elke dag in U lig: Bybelse oordenkings vir een jaar. R50-00
COETZEE, JC. (Openbaringshistoriese) Gids deur die Boeke van die NT: Briewe van Paulus. R40-00
DU PLOOY, J. & VERGEER, W. Dagboeke van Dirk Postma. R100-00
FLOOR, L. Persone rondom Paulus. R30-00
LEER MY, HEER: Uit die Skatkis van die Psalms CD opnames van ‘n verskeidenheid van Psalms, R50-00
PLOEGLER, J. Nederlanders in Transvalal, 1850-1950. R70-00
PONT, AD. Die Historiese Agtergronde van ons Kerklike Reg, R70-00
POSTMA, F. Paulus: ‘n Geroepe Apostel van Jesus Christus (1949 hardeband uitgawe). R70-00
SCHOLTZ, GD. Die geskiedenis van die Nederduitse Hervormde of Gereformeerde Kerke, R50-00
SPOELSTRA, B. Die Doppers in SA, 1760-1899. R70-00
STOKER, HG. Oorsprong en Rigting (bundel lesings en artikels), 2 dele, R200-00
THERON, PF. (red.). Koninkryk, kerk en kosmos: Huldigingsbundel ter ere van Prof. Willie D, Jonker. R50-00
AFRIKAANS
BARNARD, A.C. Die Erediens, R100-00
BARNARD, A. 100 vrae oor die eindtyd, R100
BARNARD. DJ. Bely en Beleef, 52 HK preke, R30-00
DS. MJ BOOYENS BOEKE:
‘n Vaste Vertroue op die Dinge wat ons Hoop: verklarende aantekeninge op die Hebreërbrief, R30-00
Elke dag in U Lig: dagboek vir die jaar, R50-00
Aan die voete van Jesus, R50-00
BUYTENDAG, FW. Aspekte van die vorm/inhoud problematiek met betrekking tot die organiese Skrifinspirasie in die nuwere gereformeerde teologie in Nederland (baie belangrike studie oor Skrifgesag en inspirasieleer), R50-00
BYBELSE AGTERGROND VIR BYBELSTUDIE BRONNE:
Mijnhardt Bybel konkordansie, 1933/53 vertaling, R100-00
Godsdienste van die Wêreld, R100-00
Broer Andrew: God se Smokkelaar, R30-00
d’ASSONVILLE EN FLOOR BOEKE:
Floor, L. Die Evangelie van die Koninkryk, R20-00
_________ Die Heilige Doop in die NT, R30-00
_________ Hy wat met die Heilige Gees Doop, R40-00
_________ Persone rondom Paulus, R20-00
d’Assonville, V.E. Die Koms van Christus en die Antichris, R50-00
_________________, Kerkgeskiedenis, R20-00
__________________, Bakens vir die Kerkgeskiedenis, R40-00
__________________, Oorsig oor die Nuwe Testament, R20-00
__________________, Totius – profeet van die Mooirivier, 30-00
__________________, Die dwaasheid om te preek, R20-00
d’Assonville, V.E. Bakens vir die Kerkgeskiedenis, R40-00
Du Toit, S. Openbaringsgeskiedenis van die OT, R30-00
DE BRUYN, PJ. Kuisheid voor die Huwelik, R20-00
DE BRUYN, PJ. Die Tien Gebooie, R70-00
De Bruyn, P.J. Salf vir die wonde, R30-00
DE KLERK, PJS. Die Navolging van Christus, R30-00
De Klerk, P.J.S. Woorde en dade van die Profete, R30-00
DE KLERK, BJ. Vorme en Karakter van die Biblisisme, R30
DE KLERK,, WJ. Rousmart, R30
DE VILLIERS, A. Geen veroordeling nie: oordenkinge oor Romeine hoofstuk 8, R30-00
Du Plessis, L.M. Calvyn oor die Staat, R30-00
DRANE, John. Paulus, ‘n Geïllustreerde verhandeling, R30-00
DU TOIT, AB (red.) Handleiding by NT, deel 1,2,5: die groen reeks, R70-00 elk
DUVENHAGE, SCW. Die Dekor van die NT, R50-00
DE WITT, AG. Loof die Here: Perspektiewe op die Psalms, x3 dele, R150-00
DU PLESSIS, JA. Die gereformeerde kerk en kerkregering, R20
DU PLESSIS, LJ. Inleiding tot die algemene regsleer en jurisprudensie, R30-00
DU PLESSIS, SJ. Jesus en die Kanon van die Ou Testament, R40-00
DU TOIT, S. Openbaringsgeskiedenis van die OT, R30
ERASMUS, J. Skrifgesag: Manuskripte en Bybelvertaling, 2 dele, R100-00
FENCHAM, FC. Die geskiedenis van Israel, R40-00
Floor, L. Kom na My – skrifstudies oor Matteus 1-13, R20-00
GROENEWALD, EP. In gelykenisse het Hy geleer, R30-00
___________________ Die Vaste Steunpunt, bespreking van aktuele sake, R30-00
HELBERG, JL. Openbaringsgeskiedenis van die OT, R30-00
HELBERG, JL. Die Here regeer: Openbaringslyn in die OT, R50
HENDRIKSEN, William. Die Hiernamaals, R70-00 (standaardwerke aangaande vrae oor die toekoms, hemel en hel, lewe na die dood, ens.)
JOHAN HEYNS BOEKE:
Die nuwe mens onderweg- oor die tien gebooie, R50-00
Die Kerk, R50-00
Lewende Christendom: Teologie van Gehoorsaamheid, R50-00
Teologie in Krisis, R50-00
Brug tussen God en Mens, R50-00
Etiek van die Liefde, R50-00
JONKER, Willie D. Die Gees van Christus, R50
KORAALBOEK vir Psalms en Gesange (1972), R100
Kempff, D. Gee dit deur – pastorale briewe, R20-00
Konig, Adrio. Jesus Christus, die Eschatos (eskatologie, die leer van die einde) , R70-00
KROEZE, JH. Koning Hiskia, R30
KATEGISMUSPREKE, 52 PREKE deur GKSA predikante, R40-00
KEET, BB. Ons redelike godsdiens, R40-00
KEMPFF, Die skeppingsleer van Karl Barth, R40-00
KERKSAAK TUSSEN PROF J DU PLESSIS EN DIE NGKSA, woordelikse verslag van die verrigtinge en uitspraak van die Hooggeregshof, R70-00 (Totius was ook getuie by hierdie saak oor Skrifgesag en inspirasie)
KESTELL, JD. Uitgevryfde Koringkorrels: oordenkings vir die jaar, R30-00
KONIG, A. Heil en Heilsweg, R30-00
KRUGER, LS. Waarom is u lid van die Gereformeerde Kerk, R30-00
LE ROUX, J. Ons glo: Bybelstudie – NGB, R30-00
Lohse, E. Die Openbaring van Johannes, R40-00
Muller, J.J. Christelike Sektewese, R30-00
DR. WILLIE MARAIS BOEKE:
Aktuele Sake, R50-00
Leierskap, R30-00
Onder ewige vleuels: dagboek oor Tien Gebooie, R70-00
Wonder en Wetenskap, R30-00
Wonder van Wedergeboorte, R50-00
‘n Man van God gestuur: dr. Willie Marais, sy outobiografie, R70-00
PONT, AD. Kerkgeskiedenis, R50
ROSSOUW, HW. Klaarheid en Interpretasie: enkele probleem historiese gesigspunte in verband met die duidelikheid van die Heilige Skrif, R50-00
STOKER, HG. Beginsels en Metodes van die Wetenskap, R50-00
Slegs los dele beskikbaar, nie volledige stel nie.
TRAVIS, S. & HUGHES G, Die Wêreld van die Bybel, R70-00
VAN ROOYEN, EE. Die tien gebooie: populêre en prakties stigtelike verklaring aan die hand van die Heidelbergse Kategismus, R40-00
VAN DER VYVER, GCP. Dirk Postma 1818-1890, R50-00
VAN DER WALT, SJ. Die Vaste Fondament: HK oordenkings, R40-00
____________________. Geloofsleer (hierdie boek bevat prof. vd Walt se ‘dogmatiek’, die eerste 210 bladyse), R50-00, geskryf vir hoërskool leerlinge.
J Hermine van Wyk (vertaler), ‘n Afrikaanse Samevattende Vertaling van THE INSTITUTES OF BIBLICAL LAW, 275 A4 bladsye fotostate en ring bind (kontak my direk vir bestellings en prys)
VILJOEN, Dirk. Hoe lief het ek U wet: bybel korrrespondensie kursus oor die Tien Gebooie, R70-00
VAN WYK DE VRIES, KS. Die leer van die Kerk: handboek vir gebruik by die kategetiese onderrig, R20-00
Van Staden, A.J. Die Jehova getuies weerlê, R30-00
Van Wyk, J.H. Etiek in Eenvoud: gesprekke oor morele vraagstukke, R40-00
Van Zijl, T.L. Die Openbaring van Jesus Christus aan Johannes, R50-00
Verhoef, P.A. Israel in die Krisis (toekomsverwagting oor Israel), R40-00
VENSTER OP DIE GESIN: openhartige gesprekke met ouers, kinders en familie, R30-00
WOLGEMUTH, R. Pappa & die Werk: liefde vir jou gesin en jou werk, R50-00
VERHOEF, PA. Sê my dominee: vrae en antwoorde oor die geloofslewe, R30-00
ENGELSE BOEKE (ouer voorraad)
ALLIS, OT, The Old Testament: its claims and critics, R350-00
Bauman & Hall, David (ed.), God and Politics, R70-00
BRATT, JD. Dutch Calvinism in Modern America, R70-00
BUDGEN, Victor. The Charismatics and the Word of the God, R100-00
BURROUGHS, J. Gospel Worship: the right way to sanctify the Name of God, R150-00
COOPER, John W. Panentheism: the other God of the Philosophers, R150-00
DE JONG, Norman. Education in Truth, R50-00
DE MAR, Gary. The Reduction of Christianity: a biblical response to Dave Hunt, R100-00
DOOYEWEERD, H. In the Twilight of Western Thought, R50-00
DOUGLAS, JD (ed.), Who is Who in Christian History?, R200-00
FABER, J. Essays in Reformed Doctrine. R120-00
FRANCE, RT. Matthew: evangelist and teacher, R120-00
HALL, B. Humanists and Protestants: 1500-1900, R120-00
HANKO, H. Contending for the Faith: The rise of heresy and the development of Truth, R130-00
HANKS, G. 70 Christians changing the world, R70-00
Ham, Ken. Creation Evangelism for the new millennium, R50-00
HAMMOND, P. Biblical Principles for Africa, R40-00
HOLMERS, AF. All Truth is God’s Truth, R70-00
HOLLENWEGER, WJ. The Pentacostals, R150-00
HUGHES, F. What do you mean Christian Education?, R50-00
KELLY, MW. The Impulse of Power: Formative Ideas of Western Civilization, R100-00
LADD, George E. The Presence of the Future, R100-00
LINDSELL, Harold, The Bible in the Balance, R80
LOCKERBIE, DB. A Passion for Learning: History of Christian Thought on Education, R150-00
MACDOWELL, Josh. The New Evidence that demands a verdict: evidence 1 and 2 fully updated in one volume answering questions for Christians in 21st century, R200-00
MCCRIE, Thomas. Story of the Scottish Church, from the Reformation to the Disruption, R250-00
OWEN, John. Justification by Faith, R200-00 (hardback)
PEARCY, Nancy, Total Truth: Liberating Christianity from its Cultural Captivity, R150-00
POLLOCK, J. Whitefield the evangelist, a biography, R80-00
RICHARDS, L. Every Name of God in the Bible, R100
ROBINSON, JAT. Redating the New Testament, R50-00
STONEHOUSE, Ned. J Gresham Machen: a biography, R150-00
WILSON, Doug (ed.) Bound Only Once: the failure of Open Theism, R100-00
WORRAL, BG. The Making of the Modern Church: Christianity in England since 1800, R70-00
WRAY, DE. Biblical Church Discipline (booklet), R20
ESKATOLOGIE/EINDTYD BOEKE:
BARNARD, A. 100 vrae oor die eindtyd, R100
d’Assonville, V.E. Die Koms van Christus en die Antichris, R50-00
Konig, Adrio. Jesus Christus, die Eschatos (eskatologie, die leer van die einde) , R70-00
Lohse, E. Die Openbaring van Johannes, R40-00
Verhoef, P.A. Israel in die Krisis (toekomsverwagting oor Israel), R40-00
TALE EN KOMMENTARE
SIKKEL, JC. Boek van Geboorten: verklaring van de Boek Genesis, R50-00
BOHL, FM & GEMSER, B. De Psalmen – Tekst en Uitleg (Nederlands), R50-00
GREIJDANUS, S. Commentaar of het NT: Lucas, deel 1 en 2 (1228bl, een van die beste kommentare op Lukas), R100-00
GROSHEIDE, FW. Commentaar op het NT: Handelingen deel 1 en 2, R100-00
HENDRIKSEN, W. New Testament Commentary: Matthew, W. Hendriksen, R120-00
MOULE, CD. An Idiom Book for NT Greek. R50-00
NG TEOLOE-DOGMATIEK REEKSE
a) Wegwysers in die Dogmatiek, 5 dele (R50-00 per boek):
deel 1: Die Lewende God (JJF Durand)
deel 2: Christus, die Middelaar (WD Jonker)
deel 3: Die Sonde (JJF Durand)
deel 4: Die Gees van Christus (WD Jonker)
deel 5: Skepping, mens, voorsienigheid (JJF Durand)
[Spesiale aanbieding vir 5 dele: R150-00]
Gelowig Nagedink-reeks (R50-00 per boek):
deel 1: Hier is Ek! -oor God (A. Konig)
deel 2: Jesus die Laaste – oor die einde (A. Konig)
deel 3: Hy kan weer en meer – oor die skepping (A. Konig)
[Spesiale aanbieding: R100 vir 3 dele saam]
GESKIEDENIS BOEKE
J.C. (Kay) De Villiers, Dwarstrekkers, Dwepers en Dokters: merkwaardige vertellings uit die Anglo-Boereoorlog, R120-00
Scholtz, G.D. Die ontwikkeling van die politieke denke van die Afrikaner,
deel 1 (1652-1806), R70-00
deel 2 (1806-1854), R70-00
M.E.R. Die Gewers, R50-00
Meintjes, Johannes. President Steyn, R150-00
Original languages Study Tools:
(sommige reeds verkoop, doen eers navraag….)
Baumgartner Hebrew Lexicon & Supplementen, R100-00
Davidson’s Analytical Hebrew & Chaldee Lexicon, R100-00
Hebrew-Greek Key Word Study Bible (NIV), R80-00
KOHLENBERGER, JR. The Interlinear NIV Hebrew-English Old Testament, R250-00
Translation Handbooks on: Ruth, Luke, Mark, Romans, Acts, Galatbeerians, Thessalonians, Letters of John, R30-00 each
Wenham’s Elements of NT Greek, R30-00
Thayer’s Lexicon of the NT, R100-00
Bauer-Arndt- Gingrich Greek-English Lexicon of NT and early Christian literature, 2 volumes, R200-00
Moulton and Geden’s Concordance to the Greek Testament, R250-00
New Testament in 26 Translations, R80-00
NEDERLANDSE BOEKE
VAN’T SPIJKER, W (red.). Bij Brood en Beker: Leer en gebruik van het Heilige Avondmaal in het NT en in de geschiedenis van de Westerse Kerk. R300-00
BELYDENISSKRIFTE KOMMENTARE IN Nederlands:
a) NGB
FEENSTRA, JG. Onze Geloofsbelijdenis, R70-00
POLMAN, ADR. Woord en Belijdenis, 2 dele, R80-00
________________ Onze Nederlandche Geloofsbelijdenis, 4 dele, R120-00
VENEMA, FF. Wat is een Christen nodig te geloven. R70-00
(al die boeke saam, 8 boeke: R300-00)
b) Heidelbergse Kategismus
DEDDENS, K. D. Dit is u Leven: 54 Catechismuspreken. R80-00
FEENSTRA, JG. Het Eigendom des Heren: Korte Verklaring van de HK. R50-00
VAN DER WALT, SJ. Die Vaste Fondament: Oordenkings op die HK (Afrikaans). R50-00
VELDKAMP, H. Zondagkinderen: kanttekeningen bij de HK (1 volume uitgawe). R80-00
WIELENGA, B. Onze Catechismus, 2 delen. R80-00
(al die boeke saam, 6 boeke: R300-00)
c) Dordtse Leerregels
FEENSTRA, JG. De Dordtse Leerregelen. R50-00 (nuwer uitgawe, R70-00).
[Spesiale aanbieding: al hierdie kommentare saam, : 15 boeke: R500-00]
B. WIELENGA FORMULIERE STUDIE STEL
Ons Doopsformulier (318bl), R80-00
Ons Avondmaalsformulier (451bl), R80-00
Ons Huwelijksformulier (352bl.), R80-00
[Spesiale aanbieding, x 3 boeke: R200-00]
Ander Nederlandse boeke:
AALDERS, G. Het Verbond Gods: Een hoofdstuk uit de geschiedenis der Openbaring. R50-00
BAVINCK, H. _____________ Magnalia Dei: Onderwijsing in de Christelijke Religie naar Gereformeerde Belijdenis. R70-00
_____________ Handleiding bij het Onderwijs in den Christelijke Godsdienst. R50-00
(Hierdie twee boeke is verkorte weergawe van Bavinck se magistrale werk: Gereformeerde Dogmatiek, 4 dele. Dit is albeie goeie inleidende werke)
_______________ Het Christelijke Huisgezin. R50-00
DIJK, K. De dienst der kerk. R50-00
DOUMA, J. Algemene Genade: uiteensetting, vergelijking en beoordeling van de opvattingen van A. Kuyper, K. Schilder en J. Calvijn over ‘algemene genade’. R70-00
GISPEN, WH. Schepping en Paradijs: Verklaring van Genesis 1-3. R50-00
GROSHEIDE, FW (red.), Christelijke Encyclopedia, volledige 6 dele, R300-00 (Nederlandse stel)
RIDDERBOS, H. De Komst van het Koninkrijk, R60-00
_______________ Paulus: Ontwerp van zijn Theologie. R60-00
(2 boeke saam: R100-00)
SMILDE, E. Een Eeuw van Strijd over Verbond en Doop. R70-00
VELEMA, WH. Wet en Evangelie. R70-00
ALGRA, H. Het wonder van die 19de eeu, R50-00
_____________________ Magnalia Dei: Onderwijzing in de Christelijke Religie naar Gereformeerde Belijdenis, R50-00
___________________ Handleiding bij het Onderwijs in de Christelijke Godsdienst, R50-00
(albei hierdie laaste 2 werke van Bavinck is korter opsommings of samevatting van sy 4 delige werk: Gereformeerde Dogmatiek)
DE GRAAF, SG. Verbondsgeschiedenis, 2 dele, R80-00
DIJK, K. Korte Dogmatiek, R20-00
DIJK, K. De dienst der prediking, R40-00
EXALTO, K. Enigste Troos, inleiding tot de heidelbergse catechismus, R30-00
__________(red.) Reformatorische Stemmen: verleden en heden, R40-00
FEENSTRA, JG. Onze Geloofsbelijdenis (NGB), R50-00
FRANCKE, Joh. Veel vragen … een antwoord: keur van onderwerpen (oor, van en vanuit die Skrif beantwoord), R70-00
GEESINK, WA. Gereformeerde Ethiek, x2 dele, R80-00
GROSHEIDE, FW. (red.) Korte Christelijke Encyclopedia, R70-00
HAMERSMA, T. De Catechismus in 52 predikasies, R30-00
JANSE, A. Karel Barth, R30-00
JANSEN, Joh. Korte Verklaring van de Kerkordening, R40-00
KOOLE, JL. Liturgie en Ambt in the apostolische kerk, R40-00
KUYPER, A. E Voto Dordaceno: toelichting op den Heidelbergschen Catechismus, 4 dele, R150-00
_____________Uit het Woord: Stichtlelijke Bijbelstudies, x6 dele, R100-00
____________ Het werk van den Heiligen Geest, R80-00
____________ De Voleinding, 4 dele, R100-00 (paar bladsye geskeur)
LINDEBOOM, Hervormd en Gereformeerd, R50-00
RIDDERBOS, Herman. Komst van het Koninkrijk, R50-00
______________________ Het Woord, het Rijk en onze verlegenheid, R50-00
SCHILDER, K. De Openbaring van Johannes en het Sociale Leven, R50-00
______________ Christus en Cultuur, R40-00
SPOELSTRA, C& DREYER, A. Bouwstoffen voor die Geschiedenis NG Kerken in ZA, x3 dele, R150-00
VAN’T SPIJKER, W. e.a. (red.). Bij Brood en Beker: Leer en gebruik van de heilig avondmaal in het Nieuwe Testament en de geschiedenis van de westerse kerk, R200-00
Leave a Reply