PRO REGNO BOEKVERKOPE
17 MEI 2021 boekelys
(nuwe afdeling: christelike en afrikaanse storieboeke)
1. Ek gaan van nou af probeer om een keer ‘n week ‘n nuwe boekelys hier te plaas van BOEKE WAT AS NUWE VOORRAAD INGEKOM HET. Ek gaan nie elke keer al die boeklyste herhaal nie, u moet na die vorige lyste gaan kyk as u boeknavrae het.
2. ONTHOU NET ASB die laaste lyste se pryse geld en is terugwerkend van aard. Onthou om ook heeltyd eers per whatsapp of e-pos te vra watter boeke is nog in voorraad, dit is baie belangrik, omdat ek nie altyd die boeklyste aanpas nie.
3. Al die boeklyste is tweedehandse boeke wat nog in ‘n goeie leesbare toestand is, tensy vermeld word dat ‘n boek (nuut) is. Ek dateer partykeer ook die boekelys op, sonder om ‘n nuwe boekelys beskikbaar te stel, so hou die laaste lys elke keer dop so nou en dan.
3. Hiermee wil ek ook enigeen wat enige teologiese/christelike boeke wil skenk of verkoop aan Pro Regno boeke, uitnooi om my te kontak, dankie.
5. Ek nooi u ook persoonlik uit om na my ‘boekwinkel’ te kom en na die boeke te kom kyk, u is baie welkom (maak asb. net ‘n afspraak, dankie).
ADMIN REëLINGS
1 Enige navrae moet per e-pos of whatsapp gedoen word, verkieslik nie telefonies nie, asb.
2 Boeke word nie uitgehou nie, behalwe wanneer inbetaling reeds gedoen is.
3 Daar moet gepoog word om boeke af te haal in Carletonville, Potchefstroom of Pretoria soos prakties gereël. Indien boeke gepos word is dit op u eie risiko. LET WEL: ek pos net deur Postnet of Courier Guy (minimum bedrag: R100 per pakkie). Pryse hier onder sluit nie posgeld in nie, en moet dus nog by bereken word.
4) Elke opvolgende boeklys vervang die vorige boeklyste en pryse. Ek dateer ook die laaste boeklys op soos boeke verkoop word of daar boeke bykom, so maak seker of die boeke nog beskikbaar is voordat u bestel, dankie.
5) Hier is die rekening vir inbetaling, asook kontak besonderhede:
S. Le Cornu
Absa tjek nr. 01095190673
Takkode: 632005
Verwysing: u voorletters en van
Kontakbesonderhede
Slabbert Le Cornu
Selnr. 082 770 2669
E-pos: proregno@gmail.com
Prosedure om te volg vir boekaankope:
1. Stuur u lys van boeke wat u wil aankoop na bogenoemde kontakbesonderhede (e-pos of whatsapp).
2. Ek sal laat weet wat beskikbaar is en die spesifieke bedrag wat inbetaal moet word, laat weet ook of u boeke gaan kry in Carletonville, Potch of Pretoria, en of dit bv. per Postnet of Courier Guy gepos moet word.
3. Sodra ek u inbetaling ontvang het, is die boeke u s’n.
——————————
PRO REGNO BOEKVERKOPE: 17 MEI 2021 boekelys
KOMMENTARE VOORRAAD WAT INGEKOM HET (kliek op prente, hier en onder)
NEW TESTAMENT COMMENTARIES: WILLIAM HENDRIKSEN COMMENTARIES – 6 VOLUMES (nuwe boeke, nie tweedehands nie, word saam as 6 boeke stel verkoop, R790-00):
Matthew, 1015bl.
Mark, 700bl.
Luke, 1122bl.
John, 507bl.
Galatians, Ephesians, Philippians, Colossians and Philemon, 1143bl.
1&11 Thessalonians, 1&2 Timothy and Hebrews, 1064bl.
SWART KOMMENTARE: Markus, 2 Korinthiërs (EP Groenewald), Romeine (WJ Jonker), Efesiërs (Roberts), R50-00 per kommentaar
KORTE VERKLARING, Daniel, GC, Aalders, R50-00
OWENEEL, WJ. De vryheid van die Gees: Bijbelstudies by de Brief aan die Galaten, 488bl., R70-00
BARRET, CK. The First Epistle to the Corinthians, 420BL., R80-00
WESTCOTT, BF. Epistles of John, 380bl., R80-00
ADAMS, Jay L. Christian Living in the Home,143bl., R40-00
ASKES, H. Die ouderling vandag – ‘n praktiese handleiding, 145BL., R30-00
BARCLAY, W. Daily Study Bible: Gospel of Matthew, 2 volumes, R80-00
_____________, Letter to the Hebrews, R30-00
BARCLAY, O. Developing a Christian Mind, 160bl., R30-00
BOOYENS, MJ. Laat My lammers wei, 355bl., R50-00
ALEXANDER, P&D (ed.), HANDBOOK TO THE BIBLE, 816bl, completely revised and expanded edition, R100-00
BEEKE, Joel. (red.), 365 Days with Calvin, 397bl., R80-00
CALVYN vir Vandag: dagstukke uit Calvyn se werke, saamgestel deur FJM Potgieter, 369bl., R70-00 (rugkant beskadig)
CALVIN Commentaries: 1 Cor & 2Cor, 1&2 Tim, Tit & Phil (2 books = R100-00)
CHAMBERS, O. My Utmost for His Highest: daily devotions, leather edition, R70-00
COETZEE, JC. Die Kanon van die OT en NT, 89bl., R50-00
CHRISTENSON, L. Die Christen gesin, 219bl, R30-00
d’ASSONVILLE, VE. Hemel, hel en die nuwe Jerusalem, 88bl., R30-00
___________________, Sy koms voor Middernag: 10 preke uit Thessalonicence briewe, 61bl., R20-00
DE KLERK, JJ. Liturgiese grondlyne, 154bl., R30-00
DRANE, John. Paulus: ‘n geillustreerde vehandeling oor die lewe van Paulus, 123bl., R40-00
DU PLESSIS, LM. Calvyn oor die staat en reg, 143bl., R30-00
JACKMAN, D. Spirit of Truth: Bible teaching on the Holy Spirit, 176bl., R50-00
GROENEWALD, EP. Die krag van gebed, 36bl., R20-00
GEORGE, T. Is the Father of Jesus the God of Muhammed? 159bl., R50-00
HAT, 6DE UITGAWE 1609bl, R200-00
HAM, Ken. The Lie: Genesis the key to defending your faith, 187bl., R50-00
HAASBROEK, D. Die wonder van Jesus in die OT, R30-00
KEMPFF, D. Skrifstudie oor Jeremia 1-17, 117bl., R20-00
KONIG, A. Gelowig Nagedink: oor God, 273bl., R30-00
MACDONALD, Gordon. When men think private thoughts, 261bl., R50-00
MACARTHUR, J. The Fulfilled Family, studies in Eph. 5 and 6, 145bl., R30-00
MALAN, CJ. Die Nadere Reformasie, 100bl., R20-00
MALAN, WC. Duisend jaar, hoe lank? 144bl., R30-00 (hierdie boek is pro-chiliasties, ek ondersteun dit nie, maar dit is ‘n goeie oorsig om te verstaan wat die chiliaste leer wat glo in ‘n letterlike 1000 jarige vrederyk)
MORLEY, P. ‘n Gids tot 12 geestelike disiplines wat mens se verhouding met God versterk, 188bl., R40-00
MARAIS, Willie. Hy wat siele win is wys., 200bl., R50-00
________________, ‘n Man van God gestuur – dr. Willie Marais, sy outobiografie, 236bl.
MULLER, JAC. Brieweskat van Paulus, 128bl., R20-00
_____________, Briewe van Paulus kommentaar: Filippense & Filemon, 173bl., R30-00
NOETH, Hannes. Depressie – struikelblok of uitdaging? 121bl., R40-00
NORTH, Gary. Rapture Fever: Why Dispensationalism is paralyzed, 245bl., R50-00
PERKINS, B. When good men are tempted, 197bl., R30-00
SARFATI, J. Refuting Compromise: Biblical and Scientific refutation of progressive creationism of Hug Ross, 405bl., R50-00
____________, Refuting Evolution, 143bl., R30-00
_____________, Refuting Evolution 2, 233bl., R40-00
(Spesiale aanbieding: R100-00 vir al drie saam)
TOTIUS SE VERSAMELDE WERKE, 10 DELE (onvolledige stel, sonder wit omslae, kort net deel 10: gedigte en prosa), R700-00
VENTER, EA. Calvyn en Calvinisme, 53bl, R10-00
VERSKILLENDE ander AFRIKAANS-ENGSELS WOORDEBOEKE ASOOK VERKLARENDEWOORDEBOEKE, pryse vanaf R40-00 en verder (doen navraag)
OORDENKINGSBOEKE VIR HUWELIKSMAATS
Dobson, James. Nightlight: a devotional for couples, 280bl., R40-00
Rainey, Dennis & Barbara, Rethinking Romance: loving the love of your life, 330bl, R50-00
___________________________, Staying Close: stopping the natural drift toward isolation in marriage, R50-00
(spesiale aanbieding: R120-00 vir al drie boeke)
RAVEN, John E. The History of the Religion of Israel, 685bl., R70-00
REFORMATION HERITAGE KJV STUDY BIBLE, R350-00 (nuut)
STUDIEHULP VIR BYBELSTUDIES en BYBEL AGTERGROND (illustrasies en prente)
Illustrated Encyclopedia of Bible Plants, A4 192bl, hb, R70-00
Living in the time of Jesus of Nazareth, A4 96bl., HB, R50-00
The glory of Jerusalem: an explorers guide, A4 354b, R70-00
CHRISTELIKE STORIEBOEKE (R40-00 per boek)
AFRIKAANSE STORIEBOEKE (R30-00 per boek)
VORIGE BOEKELYS (wat ook volledige ou voorraadlys het):
Leave a Reply