Die Kanon vraagstuk

Dr. Michael Kruger (Reformed Theological Seminary) oor die kanonieke vraagstuk 10 Misconceptions About the NT Canon  Neem ook kennis van dr. Kruger se boek oor die onderwerp: Canon Revisited: Establishing the Origins and Authority of the New Testament Books Hier is 'n kort skrywe oor die problematiek van die Kanon, aangesien veral die laaste 10 jaar... Continue Reading →

Pro Regno boekrak: 25 Oktober 2011

1. Tydlyn "Geskiedenis oor ses duisend jaar vanaf die skepping.  Toon beskawing tussen Tigris en Eufraat riviere, asook Grieke, Romeine, Konings en profete van Israel en Juda asook die Christendom daarna." 2. Enigste Troos Sien die magdom goeie werke beskikbaar op dr. Attie Bogaards se webblad.  Hier is 'n paar nuwe titels wat nou beskikbaar... Continue Reading →

Pro Regno boekrak: 2011-08-15

1. Die Evangelie nie na die Mens is nie, Peet Pretorius Gal 1:11 “Maar ek maak julle bekend, broeders, dat die evangelie wat deur my verkondig is, nie na die mens is nie.” Paulus stel dit dat die evangelie wat hy verkondig “nie na die mens is nie”. Lees meer hieroor in die Galasiër reeks preke... Continue Reading →

Pro Regno boekrak: 27 April 2011

1. Internasionale Teologiese Week 2011 in Bloemfontein & prof. Erik de Boer se intreerede Internasionale Teologiese week, 3-5 Mei Intreerede, 4 Mei 2. Skepping konferensie spesifiek vir kerke, 21 Mei 2011 The Creation-Flood-Babel Model of Origins Conference Bekendstelling Meer inligting 3. Nuwe kommentaar op Galasiërs Justified unto Liberty, Herman Hanko Sien gerus die spesiale aanbieding... Continue Reading →

Pro Regno boekrak: 2011-04-11

1. Kelkiewyn Goeiedag Almal, Die Kelkiewyn is ʼn blad wat gesamentlik uitgegee word deur 'n paar Gereformeerde gemeentes in Namibië om hulle eie lidmate, maar ook ander gelowiges in Namibië toe te rus om in hulle daaglikse vlug en vlerksleep Gereformeerde gelowiges te wees, wat aktief die Here dien. Tematiese uitgawes konsentreer positief op Gereformeerde... Continue Reading →

Pro Regno boekrak: AD 2011-03-15

Neem kennis van die volgende boeke en artikels: 1. Charismate en gereformeerdes verskil oor die Bybel: Waaroor en waarom?, S.C. Wiid. http://bit.ly/fehiqY 2. Woord en Waarheid Kinderboeke: https://proregno.com/wp-content/uploads/2011/03/woord-en-waarheid-leesboekies.pdf 3. Meeting Jesus at the Feast: Israel’s Festivals and the Gospel, John R. Sittema “Dr. Sittema, author of the well-beloved With a Shepherd's Heart, is the author of... Continue Reading →

Pro Regno boekrak: 2011-02-15

1. Vertaalprojek: Saved by Grace – A Study of the Five Points of Calvinism, prof. Ronald Cammenga & rev. Ronald Hanko (Grandville, MI: RFPA, 2002)   Benodig: ‘n persoon wat kan help met die taalkundige versorging van die vertaling van hierdie boek, sien die inligting hier onder. Daar is nie veel boeke in Afrikaans beskikbaar... Continue Reading →

Pro Regno Boekrak: 2011-02-10

Neem kennis van die volgende nuwe publikasies: 1. Genesis en teologie: ‘n Antwoord op Nico Vorster se siening van Genesis 1-3 as polemiese teologie, dr. HG Stoker Hierdie artikel verskyn in volume 46 (3&4) 2010 van die TCW (Tydskrif vir Christelike Wetenskap, bl. 213-236), en is by die VCHO beskikbaar. Met die toestemming van die TCW... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑