TOTIUS SE HERVORMINGSPREEK: WARE VRYHEID (Gal. 3:1,16) “Staan dan vas in die vryheid waarmee Christus ons vrygemaak het, en laat julle nie weer onder die juk van diensbaarheid bring nie . . . . Want julle is tot vryheid geroep, broeders; gebruik net nie julle vryheid as 'n aanleiding vir die vlees nie, maar dien mekaar... Continue Reading →
TEEN DIE REVOLUSIE, DIE EVANGELIE VAN CHRISTUS!
TEEN DIE REVOLUSIE, DIE EVANGELIE VAN CHRISTUS! Die kerk se roeping teen die revolusionêre tydsgees, belig vanuit Romeine 12 en 13 [Hierdie artikel is in 2018 gepubliseer in die VCHO tydskrif, Roeping en Riglyne, en word met erkenning hier ook geplaas. Baiekeer let ons net op die vrugte van die sosio-politiese rewolusie wat die afgelope... Continue Reading →
HERVORMINGSDAG 2018
HERVORMINGSDAG 2018 Datum: Sondag, 28 Oktober 2018 Plek: Gereformeerde Kerk Carletonville Tyd: 09h00 (erediens) 10h30: DVD Reformasie vertoning Op 31 Oktober 1517, het Maarten Luther sy 95 stellings teen die Roomse Kerk se misbruike, teen die kerkdeur van Wittenburg vasgespyker. Dit, en ander sake, het tot die kerkreformasie van die 15de en 16de eeu gelei,... Continue Reading →
Boeke oor die regverdigingsleer
BOEKE OOR DIE REGVERDIGINGSLEER Inleiding Calvyn, soos Luther, beskou die regverdigingsleer as die spilpunt waarom die ware godsdiens draai: “Dit is dus ’n vraagstuk waarna ons nou dieper ondersoek moet instel en ons moet dit so deurvors dat ons in gedagte hou dat dit die belangrikste spil is om ons godsdiens staande te hou en... Continue Reading →
Die Bybelse Evangelie: verloor deur Rome, herontdek deur die Reformasie
Die Bybelse Evangelie: verloor deur Rome, herontdek deur die Reformasie [Die notas van my lesing gelewer tydens die Reformasie 500 herdenking: 3-5 November 2017, Diamantvallei] Lees: Rom.1:1-7; 4:1-12; Gal.1:6-12 Gebed 1 DIE BELANGRIKHEID VAN DIE ONDERWERP - Galasiërs 1:8 waarsku ons: elkeen wat 'n valse evangelie verkondig, laat hom 'n vervloeking wees. - Calvyn se... Continue Reading →
REFORMASIE 500: 3 – 5 November 2017
UITNODIGING DEUR FRANCOIS VAN DEVENTER Geagte broeders en susters, Ek wil u uitnooi om komende naweek se Reformasiefeesvierings by te woon 25km oos van Pretoria. Dit gaan u niks kos nie. BRING NET U EIE STOEL en iets om te eet of geld saam vir kos. Dit gaan die vorm aanneem van 'n Orkes en kooruitvoering,... Continue Reading →
REFORMASIE 500: DIE KERKHERVORMING (1517-2017)
DIE KERKHERVORMING deur prof. Bouke Spoelstra [Bron: Beknopte Kerkgeskiedenis vir Katkisasie] Agtergrond. Die Germaanse stamme het teen die 6de eeu die Romeinse Ryk laat verkrummel. Hierdie blanke barbare het daardeur met die Christendom sowel as met die ou klassieke beskawing van die Grieke en Romeine in aanraking gekom. Die gees van hierdie twee, die Christendom... Continue Reading →
Reformasie 500 oordenking: Ons moet ons saligheid ook nie by heiliges soek nie (Kol. 1:19,20)
REFORMASIE 500 "ONS MOET ONS SALIGHEID OOK NIE BY DIE HEILIGES SOEK NIE" deur dr. SJ van der Walt "Want dit het die Vader behaag dat.... Hy deur Hom alles met Homself sou versoen nadat Hy vrede gemaak het deur die bloed van sy kruis — ek sê deur Hom — die dinge op die aarde... Continue Reading →
Uit Diep van Donker Nagte, 25 – 28 Oktober 2017
Uit Diep van Donker Nagte … Wie onthou hierdie Hervormingsfeesprogram wat in 2001 by Aardklop opgevoer is? Aanskoulik is hoogtepunte uit die Kerkhervorming uitgebeeld in ’n om vangryke multimedia teater-in-die-rondte pro duk sie. Prof. Jorrie Jordaan was Guido de Bres, prof. Paul Krüger ’n waardige Calvyn met ds. Eric Kayayan se Franse stem. Ds. Christiaan Jooste was die martelaar en ds. Lou Erasmus... Continue Reading →
Reformasie 500: Kom ons lees Romeine saam met Luther en Calvyn – Romeine 2:1-16
Reformasie 500 Kom ons lees Romeine saam met Luther en Calvyn Romeine 2:1-16 1 Daarom is jy, o mens wat oordeel, wie jy ook mag wees, sonder verontskuldiging; want waarin jy ‘n ander oordeel, veroordeel jy jouself; want jy wat oordeel, doen dieselfde dinge. 2 En ons weet dat die oordeel van God na waarheid is oor... Continue Reading →