A. Die lesing kan hier gekyk word: Laat U Koninkryk kom: Teonomie of Two Kingdoms? B. Hier is ook die preek wat die lesing se onderwerp vanuit die Skrif inlei https://youtu.be/6NXNgv28pKA?si=3oaNK3M6BTNrJIEi C. Die boek waarop die lesing gebaseer is: Titel: Hoe lief het ek U wet! - Artikels van S. Le Cornu en ander skrywers... Continue Reading →
WAARHEID WOENSDAG LESING: Laat U Koninkryk kom: Teonomie of Two Kingdoms?
Ek gaan met bogenoemde lesing ook die volgende ringgebinde boek oor die onderwerp beskikbaar hê, as iemand belangstel om dit aan te koop, laat weet my asb as u solank 'n kopie wil bestel: Titel: Hoe lief het ek U wet! - Artikels van S. Le Cornu en ander skrywers oor die plek van die... Continue Reading →
TSV Gereformeerde Denkers Konferensie: Die TOTIUS lesing
GTV KONFERENSIE 2022 TOTIUS LESING “Daarom hou ons vas aan die beginsel wat in die bloeitydperk van die Gereformeerde kerke neergelê is: in die huis van God die Woord van God. Die gemeente van God moet met niks anders as met die kennis van die wil van God gevoed word nie, en hierdie beginsel kom... Continue Reading →
HOE GEREELD MOET ONS NAGMAAL VIER? – STUDIE
https://youtu.be/uhGP5eXKkC4 Die teks van die volledige studie kan hier gevind word: DOEN DIT, SO DIKWELS: Hoe gereeld moet nagmaalviering plaasvind?, deur S. Le Cornu “Net so ook die beker ná die ete, met die woorde: Hierdie beker is die nuwe testament in my bloed; doen dit, so dikwels as julle daaruit drink, tot my gedagtenis.... Continue Reading →
PACTUM INSTITUTE LESING: KONINKRYK EN BELYDENIS
Daar word ook veral gefokus op Ursinus se verklaring by HK Sondag 48 Sondag 48 123 Vraag: Wat is die tweede bede? Antwoord: Laat u koninkryk kom. Dit is: Regeer ons so deur u Woord en Gees dat ons ons hoe langer hoe meer aan U onderwerp (a). Bewaar u kerk en laat dit groei... Continue Reading →
TSV LESING: GEREFORMEERDES, ANABAPTISTE EN HUL STIEFKINDERS - WIE IS DIE NASATE VAN DIE REFORMASIE? deur S. Le Cornu Hier is my lesing wat ek 16 Junie 2023 by die Teologiese Studente Vereniging se konferensie oor 'Verbond, Doop en die Skrif' aangebied het (sien die inligting hier onder, kontak gerus die voorsitter van die TSV,... Continue Reading →
Preke en lesings by Bet-el Gereformeerde Kerk se You Tube kanaal
S. Le Cornu (en ander predikers) se preke en lesings by Bet-el Geformeerde Kerk se You Tube kanaal, hier beskikbaar: https://www.youtube.com/watch?v=5tObbpml9ag https://www.youtube.com/watch?v=ZI6T_4U9D2w https://www.youtube.com/watch?v=uhGP5eXKkC4&ab_channel=BetElGereformeerdeKerk Sien hier meer: https://www.youtube.com/@betelgereformeerdekerk271/videos (doen 'n 'search' by die video afdeling vir verskillende predikers se preke) Bet-el Gereformeerde Kerk se webblad: https://gereformeerd.org/ BGK se Waarheid-Woensdae: https://gereformeerd.org/waarheid-woensdae/