Daar word ook veral gefokus op Ursinus se verklaring by HK Sondag 48

Sondag 48

123 Vraag: Wat is die tweede bede?
Antwoord: Laat u koninkryk kom. Dit is: Regeer ons so deur u Woord en Gees dat ons ons hoe langer hoe meer aan U onderwerp (a). Bewaar u kerk en laat dit groei (b). Vernietig die werke van die duiwel, elke mag wat teen U opstaan, en alle kwaadwillige planne wat teen u heilige Woord bedink word (c), totdat die volkomenheid van u ryk kom (d), waarin U alles in almal sal wees (e).  (a) Ps 143:10; 119:5; Matt 6:33. (b) Ps 51:20; 112:6. (c) 1 Joh 3:8; Rom 16:20. (d) Op 22:20; Rom 8:22, 23. (e) 1 Kor 15:28.

Die lesing is hier beskikbaar: Luister en leer saam hier:

Die skyfies van die aanbieding kan hier gelees word: Koninkryk en Belydenis

Ander koninkryk artikels op Pro Regno: Die koninkryk van God

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Welkom by Pro Regno!

Pro Regno webblad bestaan uit Pro Regno bediening en Pro Regno Boeke. My naam is Slabbert Le Cornu, direkteur van Pro Regno. Sien hier vir meer inligting: https://proregno.com/about/

Kontakbesonderhede: