‘N VRIEND VAN GOD – ARTIKELS OOR DIE GENADEVERBOND Die verbond is die wese van die ware godsdiens - Herman Bavinck “MAAR jy, Israel, my kneg, Jakob, wat Ek uitverkies het, nageslag van Abraham, my vriend, jy, wat Ek gegryp het van die eindes van die aarde en van sy uithoeke geroep het, en Ek... Continue Reading →
Vir wie het Christus gesterwe ?
EC Skea, Waverley skryf in die Kerkblad van Oktober 2008: Het Christus net die skuld vir die uitverkorenes betaal? – Ek verwys na my vorige brief (DK Junie 2007) in dié verband, wat weens sy lengte nie geplaas is nie, en u antwoord (DK Maart 2008). Ek het gehoop dat ander sou reageer op die... Continue Reading →
DIE UITVERKIESING VAN GOD deur ds. M. Postma
DIE UITVERKIESING VAN GOD (predestinasie) IS DIE VASTE GROND,DIE VASTE FONDAMENT VAN DIE SALIGHElD VAN DIE UITVERKORENESdeur Ds. M. POSTMA, M. A. te Pretoria[1]Teks: 2 Tim. 2:19, “Ewenwel, die fondament van God staan vas met hierdie seël: Die Here ken die wat syne is; en: Laat elkeen wat die Naam van Christus noem, afstand doen... Continue Reading →