BOEKBEKENDSTELLING: Professor Dirk Postma (1818-1890)

BOEKBEKENDSTELLING: Professor Dirk Postma (1818-1890) Inleiding Dirk Postma was die eerste leraar van die Gereformeerde Kerke in SA (1859), asook die eerste professor van die Teologiese Skool in Burgersdorp (1869). Die standaardwerk oor Dirk Postma, "Professor Dirk Postma (1818 - 1890)" (deur Dr. G.C.P. van der Vyver, Pro Rege Pers, 1958) is nou ook elektronies... Continue Reading →

Uitverkiesing en Genadeverbond by Herman Bavinck

Uitverkiesing en Genadeverbond by Herman Bavinck* Bavinck skryf as volg oor die onlosmaaklike nou verband tussen die uitverkiesing en die genadeverbond, en wys daarop dat  juis as die genadeverbond losgemaak word van die uitverkiesing, dan verval so ‘n ‘genadeverbond’ in ‘n verbond van werke, wat weer van die mens afhang (Beklemtonings, kursief en subopskrifte is... Continue Reading →

Die ware Jakob … Arminius

Dit is goed om oorspronklike bronne te lees, ook van jou teologiese teenstanders, om so te sê 'uit die perd se bek' te hoor waarmee jy nie saamstem nie.  'n Mens moet poog om eers te verstaan wat jy nie mee saamstem nie, voordat jy voortgaan om dit te weerlê.  Ja, dit is natuurlik makliker gesê... Continue Reading →

‘n Paar teologiese opvattings van Dirk Postma (1818-1890)

[Hierdie blog-artikel kan ook hier gelees word in PDF formaat: https://proregno.com/wp-content/uploads/2010/07/teologiese-opvattings-van-dirk-postma2.pdf%5D Inhoud: Inleiding 1. Die sin van die Skrif 2. Bybel en wetenskap 3. die skeppingsdae 4. die ouderdom van die aarde 5. die gebruik van die burgerlike wette vandag 6. Die rusdag 7. die Skrif oor die feesdae 8. Uitverkiesing en Verbond Inleiding Dirk Postma... Continue Reading →

Vir wie het Christus gesterwe ?

EC Skea, Waverley skryf in die Kerkblad van Oktober 2008: Het Christus net die skuld vir die uitverkorenes betaal? – Ek verwys na my vorige brief (DK Junie 2007) in dié verband, wat weens sy lengte nie geplaas is nie, en u antwoord (DK Maart 2008). Ek het gehoop dat ander sou reageer op die... Continue Reading →

DIE UITVERKIESING VAN GOD deur ds. M. Postma

DIE UITVERKIESING VAN GOD (predestinasie) IS DIE VASTE GROND,DIE VASTE FONDAMENT VAN DIE SALIGHElD VAN DIE UITVERKORENESdeur Ds. M. POSTMA, M. A. te Pretoria[1]Teks: 2 Tim. 2:19, “Ewenwel, die fondament van God staan vas met hierdie seël: Die Here ken die wat syne is; en: Laat elkeen wat die Naam van Christus noem, afstand doen... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑