TEMA God sê - Ouderlinge slegs mans Is God se Woord genoeg ? Datum: 24 September 2014 Plek: Gereformeerde Kerk Rietvallei (Umgenistraat 359 , Pretoria) Tyd: 8:30 vir 9:00 Kontaknommer: 072 342 8528 (Francois van Deventer) Vrywillige donasie: R65-00 (sluit in Boereworsrolle & Filterkoffie) PROGRAM 09:00 Opening Christiaan Jooste 09:15 Hoe weet ons die Bybel... Continue Reading →
Opmerkings oor “Die NT en Psalms: ‘n Direkte Vertaling” (deel 3: VIDA)
Vorige opmerkings: Deel 1: Die Messiaanse Psalms Deel 2: Brontekste _____________________________ “Die NT en Psalms: ‘n Direkte vertaling” (afkorting: BDV = Die Bybel: Direkte Vertaling) is beskikbaar by Amazon om afgelaai te word.Dit is ‘n proefvertaling en nog nie die finale vertaling nie. Hierdie proefvertaling bestaan uit: 1. Die Voorwoord 2. Nuwe Testament 3. Die... Continue Reading →