TEMA
God sê – Ouderlinge slegs mans
Is God se Woord genoeg ?
Datum: 24 September 2014
Plek: Gereformeerde Kerk Rietvallei (Umgenistraat 359 , Pretoria)
Tyd: 8:30 vir 9:00
Kontaknommer: 072 342 8528 (Francois van Deventer)
Vrywillige donasie: R65-00 (sluit in Boereworsrolle & Filterkoffie)
PROGRAM
09:00 Opening Christiaan Jooste
09:15 Hoe weet ons die Bybel is God se Woord? Attie Bogaards
10:00 Hoe lees mens die Bybel reg? Koos Adendorf
10:45 Teetyd: Boeretroos
11:15 Hoe bepaal ons wat tydlose kernsake in die Bybel is? Faan Smit
12:00 Is manlike ouderlingskap ʼn kernsaak? Slabbert Le Cornu
12:45 Middagete: Boereworsrolle
13:45 Wanneer moet ons mekaar se standpunte verdra? (Rom.14) Cobus Rossouw
14:30 Vraag & Antwoord sessie
15:15 Afsluiting
Gereël deur Gereformeerde Kerk Bet-El
Sien die volledige aangehegte inligting
Leave a Reply