DISPUTATIONS ON THE JUDICIAL LAWS OF MOSES Johannes Piscator (1546–1625) may not be a household name today, but that is hardly for want of an international, multi-generational legacy. His clear and firm stance on God’s justice as revealed in the judicial laws of Moses influenced giants of Reformed theology for nearly two centuries afterward. As... Continue Reading →
Preek: Psalm 47 Alle volke moet die HERE prys
ALLE VOLKE MOET DIE HERE PRYS Skriflesing: Gen.12:1-3; Psalm 47; Gal.3:7-9 Preekteks: Psalm 47 Preekopname (GK Carletonville, 2016-07-17): Aflaai: Psalm 47 Preeknotas (let wel, dit is net notas, die volledige preek is die opname hierbo): Geliefdes in ons Here Jesus Christus, Die Psalmboek bestaan uit verskillende soorte Psalms,bv lofsange (bv. Ps.100), klaagliedere (bv. Ps.70), dankseggings... Continue Reading →
Boekbekendstelling: Biblical Law, HB Clark
BIBLICAL LAW Being a Text of the Statutes, Ordinances, and Judgments Established in the Holy Bible—with Many Allusions to Secular Laws Ancient, Medieval and Modern—Documented to the Scriptures, Judicial Decisions and Legal Literature by HB Clark "Biblical Law is one of the most comprehensive studies of the application of the Bible to contemporary life that one... Continue Reading →
Die belangrikste vraag wat ooit gevra is
DIE BELANGRIKSTE VRAAG WAT OOIT GEVRA IS Die belangrikste vraag wat ooit gevra is, is deur Jesus Christus gevra, aan sy dissipels en aan elkeen van ons, ook jy wat nou hier lees: "Maar julle, wie sê julle is Ek?" (Matteus 16:15) Anders gestel: Jy wat nou hier lees, wie sê JY is Ek? Hierdie... Continue Reading →
Preek: Josua 7 Deur een die dood vir almal, deur Een die lewe vir baie
DEUR EEN DIE DOOD VIR ALMAL DEUR DIé EEN DIE LEWE VIR BAIE Skriflesing: Josua 7 en Romeine 5:12-21 Preekteks: Josua 7 Preekopname (GK Carletonville, 2016-06-05): Aflaai: Josua 7 Preeknotas (let wel, dit is net notas, die volledige preek is die opname hierbo): Geliefdes in ons Here Jesus Christus, Die tema is: Deur een se... Continue Reading →
Islam evangelisasie (5)
Ek plaas met erkenning aan die bron (RFPA) ‘n reeks wat gaan oor die verkondiging van die Evangelie van ons Here Jesus Christus aan ons Moslem bure. Hopelik kan dit ons toerus om die Groot Opdrag na te kom daar waar die Here ons elkeen geplaas het (Matt.28:16-20): ISLAM (5) by Rev. Martyn McGeown In our last... Continue Reading →