Boekbekendstelling: Biblical Law, HB Clark

BIBLICAL LAW

Being a Text of the Statutes, Ordinances, and Judgments Established in the Holy Bible—with Many Allusions to Secular Laws Ancient, Medieval and Modern—Documented to the Scriptures, Judicial Decisions and Legal Literature

by  HB Clark

“Biblical Law is one of the most comprehensive studies of the application of the Bible to contemporary life that one will ever come across. For Clark, law means a rule or a body of rules for the government of human life, prescribing rights and duties and regulating conduct. As you can see, Clark’s definition of law is comprehensive. Law is not just for the individual; it’s for all of life, including the civil sphere of life. Clark’s extensive footnotes—thousands of them referencing the Bible and court cases—show how often the Bible has been used in contemporary lawmaking.

Biblical Law is a true compendium of the Bibles use of law touching on everything—from religious freedom, sales, exchanges, leases, labor and employment to health, healing, physicians, and everything in between. 

– Gary de Mar

Hier is ‘n deeglike studie wat fokus op die normatiewe en siviele gebruik van die wet (die ander gebruik is die opvoedkundige gebruik, sien hier).

Die boek is herdruk en kan hier in verskillende formatte aangekoop word:

Biblical Law: Being a Text of the Statutes, Ordinances, and Judgments Established in the Holy Bible

Ons word nie gered deur die wet nie (legalisme), maar ons is ook nie ons eie wet of vyandig as kinders van God teen sy wet nie (antinomianisme).  Christus bevestig die wet deur dit te vervul (Matt.5:17-19; sien NGB art.25), sodat ons in dankbaarheid deur sy Gees, “met ‘n ernstige voorneme begin (om) nie alleen volgens sommige nie, maar volgens al die gebooie van God te lewe” (HK v/a 114).  God se wet bly die norm en standaard van reg en verkeerd, vir die hele lewe, hoe ons tot God se eer moet lewe, deur die krag van die Heilige Gees (HK v/a 91).

Mag al meer kinders van die Here opnuut soos Dawid besef en bid, ook vir ons tye, in ons Here Jesus Christus wat ook die Here se wet tot die dood liefgehad het (Joh.14:15; 15:10):

“Open my oë, dat ek kan sien die wonders uit u wet” (Ps.119:18)

Omdat ons Jesus liefhet, het ons sy wet lief, altyd en orals:

“Hoe lief het ek u wet; dit is my bepeinsing die hele dag.” (Ps.119:97)

“As julle My liefhet, bewaar My gebooie” (Jesus Christus, Joh.14:15)

Ons vyand is die sonde, die Satan en die afvallige wêreld (HK v/a 127, nie God se wet of hele Woord nie (Rom.3:31; 7:12).

Mag die Here gee dat ons die wonders van sy woord, waarvan die wet deel is, in dankbaarheid mag toepas in ons persoonlike, gesin, kerklike maar ook publieke lewe, want:

“Of julle dan eet of drink of enigiets doen, doen alles tot verheerliking van God.” (1 Kor.10:31)

One thought on “Boekbekendstelling: Biblical Law, HB Clark

Add yours

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Blog at WordPress.com.

Up ↑

%d bloggers like this: