Waarom sing die Gereformeerde Kerk alleen die Psalms? deur prof. dr. JD Du Toit (Totius) & prof. Jan-Lion Cachet ('n vertaling vanuit die Nederlands deur ds. S Le Cornu, van die 1919 gepubliseerde verweerskrif: ‘Waarom zingt de Geref. Kerk alleen de Psalmen?’ Die eindnotas is bygevoeg - SLC) Inleiding Daar is twee redes, wat ons... Continue Reading →
Eiewillige godsdiens, deur ds. PJ De Bruyn
EIEWILLIGE GODSDIENSDs. P.J. de Bruyn(Die Kerkblad, 13 Julie 1966, bl.5)Baie Christene se geloofslewe word geruïneer deur eiewillige godsdiens. Om dit te kan verstaan, moet ons goed begryp wat eiewillige godsdiens is.Eiewillige godsdiens beteken volgens ons Kategismus dat ons God op 'n ander manier vereer as wat Hy in sy Woord beveel (Antwoord 96).[1] Eiewillige godsdiens... Continue Reading →
SONDAG 35: Ursinus se verklaring van die tweede gebod
SONDAG 35: Ursinus se verklaring van die tweede gebod [Vertaal in Afrikaans deur S. Le Cornu vanuit “HET SCHATBOEK der verklaringen van de Heidelbergse Catechismus. Uit de Latijnse lessen ZACHARIAS URSINUS.[1] Opgemaakt door David Pareus. Vertaald Deur Festus Hommius. Vervolgens overzien door Johannes Spiljardus en Joan van den Honert. Nu in het hedendaags Nederlands herschreven... Continue Reading →
DIE UITVERKIESING VAN GOD deur ds. M. Postma
DIE UITVERKIESING VAN GOD (predestinasie) IS DIE VASTE GROND,DIE VASTE FONDAMENT VAN DIE SALIGHElD VAN DIE UITVERKORENESdeur Ds. M. POSTMA, M. A. te Pretoria[1]Teks: 2 Tim. 2:19, “Ewenwel, die fondament van God staan vas met hierdie seël: Die Here ken die wat syne is; en: Laat elkeen wat die Naam van Christus noem, afstand doen... Continue Reading →