APA BIBLIOTEEK Nuusbrief nr. 6 (14 September 2026) INHOUD: 1 Lig in Duisternis Publikasies 2 Boeke aanbevelings: Sinclair Ferguson & Joel Beeke 3 Gratis boeke & Pro Regno Boeke te koop by die APA Gaan lees die nuusbrief hier aanlyn by APA blog: https://apa.ac.za/blog/apa-biblioteek-nuusbrief-nr6.-15-september-2026 "Dit is 'n goeie reël om, nadat jy 'n nuwe boek... Continue Reading →
APA BIBLIOTEEK: GRATIS BOEKE & PRO REGNO BOEKE BY APK SINODE (31 Aug tot 4 Sept. 2026)
GRATIS BOEKE & PRO REGNO BOEKE BY APK SINODE (31 Aug tot 4 Sept. 2026) KOM BESOEK GERUS IN DIE WEEK DIE 'APA GRATIS BOEKE TAFEL' ASOOK 'PRO REGNO BOEKE TAFEL' BY DIE APK SINODE, KONTAK MY GERUS AS U WIL KOM BOEKEVAT EN BOEKE KOOP! Adres: APK Wonderboom - h/v Daan de Wet Nel... Continue Reading →
NUWE AANSTELLING: APA BIBLIOTEKARIS
My nuwe werksplek vanaf 1 Junie 2026Verwelkoming deur die AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE:Welkom aan ds. Slabbert le Cornu as bibliotekaris van die APA Die Afrikaanse Protestantse Akademie verwelkom vir ds. Slabbert le Cornu wat vanaf 1 Junie 2026 as bibliotekaris by die APA aangestel is. Ds. Le Cornu is 'n bekende figuur in Gereformeerde kringe in... Continue Reading →