APA BIBLIOTEEK Nuusbrief nr. 7 (1 Oktober 2026)

INHOUD:
- In herdruk: The Christian’s Reasonable Service, 4 Volumes
- Calvyn Kongres 2026 – 8&9 Oktober 2026, Aros Kampus
- Gratis boeke & Pro Regno Boeke te koop by die APA
Aanhaling:
“Na my mening is die drie belangrikste dogmatiek teoloë en hul belangrikste dogmatiese werke wat die gereformeerde Afrikaner se teologiese denke gevorm het of behoort te vorm, die volgende:
Johannes Calvyn, Die Institusies van die Christelike Godsdiens.
Wilhelmus a’Brakel, De Redelijke Godsdienst (The Christian’s Reasonable Service).
Herman Bavinck, Gereformeerde Dogmatiek.
Al drie hierdie klassieke werke is ook in die APA se biblioteek beskikbaar.”
Gaan lees die nuusbrief hier aanlyn by APA blog: APA BIBLIOTEEK Nuusbrief nr. 7 (1 Oktober 2026)
My kontakbesonderhede vir enige reëlings en navrae oor die boeke:


PRO REGNO BOEKE LYSTE, sien hier: Pro Regno boekverkope lyste
LET WEL: PRYSE KAN VERSKIL OP DIESELFDE BOEKE IN MY BOEKLYSTE [OUER EN NUWER VOORRAAD SE PRYSE VERANDER HEELTYD], DOEN EERS NAVRAAG OF DIT OOK NOG IN VOORRAAD IS
Leave a comment