GRATIS BOEKE & PRO REGNO BOEKE BY APK SINODE (31 Aug tot 4 Sept. 2026)

KOM BESOEK GERUS IN DIE WEEK DIE ‘APA GRATIS BOEKE TAFEL’ ASOOK ‘PRO REGNO BOEKE TAFEL’ BY DIE APK SINODE, KONTAK MY GERUS AS U WIL KOM BOEKEVAT EN BOEKE KOOP!
Adres: APK Wonderboom – h/v Daan de Wet Nel rylaan en 7de Laan, Hesteapark, Akasia, Pretoria.
Sien gerus hierdie pamflet vir meer inligting oor die gratis boeke (beide by Sinode asook by die APA), en Pro Regno Boeke:
GRATIS BOEKE & PRO REGNO BOEKE BY APK SINODE (31 Aug tot 4 Sept. 2026)
My kontakbesonderhede vir enige reëlings en navrae oor die boeke:

LET WEL: Daar is nie boekelyste beskikbaar vir die gratis boeke nie, u moet kom kyk en vat!
PRO REGNO BOEKE LYSTE, sien hier: Pro Regno boekverkope lyste
LET WEL: PRYSE KAN VERSKIL OP DIESELFDE BOEKE IN MY BOEKLYSTE [OUER EN NUWER VOORRAAD SE PRYSE VERANDER HEELTYD], DOEN EERS NAVRAAG OF DIT OOK NOG IN VOORRAAD IS
Leave a comment