APA BIBLIOTEEK Nuusbrief nr. 10 (20 November 2026)
INHOUD:
1 Nuwe boeke beskikbaar in die APA Biblioteek
2 ‘Psalming tot GODS eer’ CD beskikbaar, en aanlyn radio om na te luister met pragtige kerk- en klassieke musiek: Reformatoriche Omroep
3 Nuwe publikasie beskikbaar oor die ‘Nadere Reformasie’ deur Reformed Heritage Books: Meet the Dutch Puritans: Biographical Sketches from the Dutch Further Reformation
4 Pro Regno Boeke, CJBF boeke te koop by die APA
Laai af en lees hier: APA BIBLIOTEEK Nuusbrief nr. 10 (20 November 2026)
My kontakbesonderhede vir enige reëlings en navrae oor die APA Biblioteek, APA en enige boeke te koop:


PRO REGNO BOEKE LYSTE, sien hier: Pro Regno boekverkope lyste
LET WEL: PRYSE KAN VERSKIL OP DIESELFDE BOEKE IN MY BOEKLYSTE [OUER EN NUWER VOORRAAD SE PRYSE VERANDER HEELTYD], DOEN EERS NAVRAAG OF DIT OOK NOG IN VOORRAAD IS







Leave a Reply