APA BIBLIOTEEK Nuusbrief nr. 8 (15 Oktober 2026)

APA BIBLIOTEEK Nuusbrief nr. 8 (15 Oktober 2026)
INHOUD:
1 ‘n Oproep om terug te keer na klassieke gereformeerde teologie = ware Godsgeleerdheid én ware godsvrugtigheid
Ware Godsgeleerdheid én ware godsvrugtigheid: prof. dr. Ryan McCaw’s Gisbertus Voetius, Presbyterianism, and Smart Phones (Inaugural Lecture) … en hoe dit ook beoefen word by die APA (sien die APA se visie)
2 NUWE stel boeke oor Gereformeerde Etiek: Herman Bavinck, 4 volumes
“Die APA besit nou ook ‘n stel van Bavinck se ‘Reformed Ethics’(4 volumes, engelse vertaling), terwyl ons reeds die Nederlandse weergawe het ‘Gereformeerde Ethiek’.”
3 CALVYN JUBILEUM BOEKE FONDS (CJBF) BOEKE OOK NOU BESKIKBAAR EN TE KOOP BY APA BIBLIOTEEK
Institusie vir die Christelike Godsdiens, 4 dele
Calvyn se kommentare in Afrikaans vertaal: Galasiërs, Efesiërs, Filippense, Kolossense
Johannes Calvyn: ‘n Jeugroman, Jansie vd Walt (Engelse vertaling: The Dawn of a New Light)
Calvin and Social Ethics, prof Ludi Schulze
4 Gratis boeke & Pro Regno Boeke te koop by die APA
Sien die volledige nuusbrief hier: https://apa.ac.za/blog/apa-biblioteek-nuusbrief-nr8.-15-2026
“You can never get a cup of tea large enough or a book long enough to suit me.” ― C.S. Lewis 📚🫡🤓
My kontakbesonderhede vir enige reëlings en navrae oor die APA Biblioteek, APA en enige boeke:


PRO REGNO BOEKE LYSTE, sien hier: Pro Regno boekverkope lyste
LET WEL: PRYSE KAN VERSKIL OP DIESELFDE BOEKE IN MY BOEKLYSTE [OUER EN NUWER VOORRAAD SE PRYSE VERANDER HEELTYD], DOEN EERS NAVRAAG OF DIT OOK NOG IN VOORRAAD IS
Leave a Reply