Om te lees en te luister

Die volgende nuwe boeke het verskyn om van kennis te neem ( die skakels gee meer inligting oor die inhoud van die boek en/of 'n resensie): Teologie 1. Cornelis Van Dam. 2009. The Elder - Today's Ministry Rooted in All of Scripture. Phillipsburg, NJ: P&R.  http://www.prpbooks.com/inventory.html?target=indiv_title&id=1975 http://www.monergismbooks.com/The-Elder-Todays-Ministry-Rooted-in-All-of-Scripture-p-18779.html 2. Cornelis -P. Venema. 2009. Children at the Lord's... Continue Reading →

SKRIFKRITIESE OPLEIDING IN TEOLOGIESE SKOLE

  SKRIFKRITIESE OPLEIDING IN TEOLOGIESE SKOLE[1] Dr. R.J. Rushdoony[2]  Die voorveronderstelling[3] van kritiese ondersoek (van die Bybel) is die outonomie van menslike denke[4]. Die mens kan sogenaamd by die waarheid uitkom, deur middel van rasionele en wetenskaplike ondersoek, vry van voorveronderstellings. Kritiese ondersoek veronderstel dus, eerstens, dat die mens objektief en outonoom is, ‘n veronderstelling... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑