Posted by: proregno | March 1, 2010

Om te lees en te luister

Die volgende nuwe boeke het verskyn om van kennis te neem ( die skakels gee meer inligting oor die inhoud van die boek en/of ‘n resensie):

Teologie

1. Cornelis Van Dam. 2009. The Elder – Today’s Ministry Rooted in All of Scripture. Phillipsburg, NJ: P&R. 

http://www.prpbooks.com/inventory.html?target=indiv_title&id=1975

http://www.monergismbooks.com/The-Elder-Todays-Ministry-Rooted-in-All-of-Scripture-p-18779.html

2. Cornelis -P. Venema. 2009. Children at the Lord’s Table. Assessing the Case for Paedo Communion. Grand Rapids, MI: RHB.

http://www.westminster.coresense.com/product-exec/product_id/6197/showtab/2

Etiek

1. Walter C. Kaiser Jr. 2009. What does the LORD require? A Guide for Preaching and Teaching Biblical Ethics. Grand Rapids, MI: Baker.

http://www.westminsterbookstore.com/?p=481

2. David van Drunen. 2009. Bioethics and the Christian Life. A Guide to making difficult decicions. Wheaton, Ill: Crossway.

http://www.monergismbooks.com/Bioethics-and-the-Christian-Life-A-Guide-to-Making-Difficult-Decisions-p-18787.html

3. David W. Hall & Matthew D. Burton. 2009. Calvin and Commerce. The Transforming Power of Calvinism in Market Economies. Phillipsburg, NJ: P&R. 

http://www.prpbooks.com/inventory.html?target=indiv_title&id=1732

Skrifbeskouing

1. Stephen J. Nichols & Eric T. Brandt. 2009. Ancient Word, Changing World. The Doctrine of Scripture in a Modern Age. Wheaton, Ill: Crossway.

http://thegospelcoalition.org/blogs/justintaylor/2009/03/25/ancient-word-changing-worlds-doctrine/

http://static.crossway.org/excerpts/9781433502606.1.pdf

2. Vern S. Poythress. 2009. In the Beginning was the Word. Language – A God-centered approach. Wheaton, Ill: Crossway

http://thegospelcoalition.org/blogs/justintaylor/2009/12/29/new-poythress-book-on-a-god-centered-approach-to-language/

Poythress se boeke kan hier afgelaai word: http://www.frame-poythress.org/poythress_books.htm

(Al bogenoemde boeke kan hier gekoop/bestel word: http://www.augustine.co.za/contact.php)

In aansluiting by laasgenoemde boeke oor Skrifbeskouing en Skrifgesag, luister hier na ‘n opname van ‘n onderhoud met dr. Willie Marais, aangaande sy boek ‘Die Bybel is nog altyd reg”: 

http://www.eeds.co.za/wm.html (gaan op die webblad af na die titel van die boek hierbo genoem, en daar sal u die ‘link’ vind na die onderhoud).

Dr. Willie noem (tereg) dat die Bybel nie ‘n wetenskaplike handboek is nie, maar wel onfeilbaar en foutloos is in al sy uitsprake wat dit maak oor wetenskaplike aangeleenthede.  Dit is wonderlik om na dr. Willie te luister: hy praat/bloei “Biblikaans” !

(ns. het iemand nog kontak met dr. Willie, lewe hy nog ?  Ek het die e-pos adres op sy webblad probeer maar kry geen antwoord nie. Sal dit waardeer as iemand my meer inligting en kontaknommers kan gee.)

Hier is ‘n paar van my skrywes wat ook die saak aanraak van Skrifbeskouing en Skrifgesag:

https://proregno.wordpress.com/2008/06/10/die-skeppingsleer-gehandhaaf-teen-die-wetenskaplike-fundamentalisme-van-j-lever-deur-dr-f-w-buytendach/

https://proregno.wordpress.com/2008/02/22/fundamentalisme/

https://proregno.wordpress.com/category/bybel/

Geskiedenis

Hier is ‘n interessante audio-leêr om na te luister:  die herinneringe van C. Engel oor pres. Paul Kruger se laaste dae in die Laeveld voordat hy oorsee sou vertrek na Nederland.

Dit kan hier geluister word:

https://proregno.files.wordpress.com/2010/03/h000208-a1-herinneringen-aan-paul-kruger-causerie-door-hr-c-engel-1950-10-02.mp3

Dankie aan Benno Zuiddam wat dit vir my aangestuur het met die volgende woorde:

“Aangeheg ‘n geluidsopname wat ek nou die dag in die hande gekry het. Dit is ‘n ou Nederlandse oom wat amptenaar was in die ZAR vanaf 1889 rond. Hy het as telegrafis gewerk vir Pres. Paul Krüger toe die op pad was, eers Waterval Onder en later Lorenzo Marcos toe. Hy vertel sy herinnerings in 1950.”

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

w

Connecting to %s

Categories

%d bloggers like this: