RUSHDOONY OOR ‘WETTIGE EN ONWETTIGE VERSOENING’, TERWYL ONS OPPAD IS NA ‘VERSOENINGSDAG’ 16 DES. 2025, IN ‘N LAND MET SY VOLKE WAT NIE VERSOEN IS MET GOD EN NOG MINDER MET MEKAAR NIE

WETTIGE EN ONWETTIGE VERSOENING OPPAD NA 'VERSOENINGSDAG' 16 DES. 2025 Inleiding “21MAAR nou is die geregtigheid van God geopenbaar sonder die wet, terwyl die wet en die profete daarvan getuig, 22die geregtigheid naamlik van God deur die geloof in Jesus Christus vir almal en oor almal wat glo, want daar is geen onderskeid nie; 23want... Continue Reading →

Ulrich Zwingli en Majuba

Ulrich Zwingli en Majuba "To know the limbs and leaps of history is hardly worh a cent... The only thing which counts is that you become more certain of your God as you contemplate the past, and that you then show more courage in the face of present needs!" - Ulrich Zwingli (prediker & kapelaan... Continue Reading →

Prof. Hendrik van der Wateren (1938-2024)

Prof. Hendrik van der Wateren (1938-2024) Met erkenning aan Boermedia, plaas ek die volgende huldeblyk van prof. van der Wateren, deur Andries Breytenbach: "Met die heengaan van prof. Hendrik van der Wateren op Donderdag 28 November het die Afrikanervolk van nog een van sy adel uit die vorige era afskeid geneem. Hendrik is op 19... Continue Reading →

GELOFTE DAG BESINNING: HET DIE CHRISTENDOM GEFAAL?

HET DIE CHRISTENDOM GEFAAL? deur prof. H. DU PLESSIS [Hoogleraar in die Sendingwetenskap aan die Potchefstroomse Universiteit vir C.H.O. en Teologiese Skool te Potchefstroom]. Inleiding - S. Le Cornu Op die vooraand van die Geloftedag 2021, is dit goed om opnuut persoonlik, in gesins- gemeente en veral volksverband oor hierdie belangrike vraag te besin.  Ek... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑