RJ RUSHDOONY VERKLARING VAN ROMEINE 13: VERWERPING VAN BEIDE STAATISME EN ANABAPTISME "By virtue of being King of kings and Lord of lords, Christ's reign over man and government is universal and total. "He removeth kings, and setteth up kings" (Dan. 2:21) and "increaseth the nations, and destroyeth them" (Job 12:23) because the government is... Continue Reading →
Christus en Kultuur by Bavinck: die Calvinistiese vs die Lutherse en anabaptistiese sienings
Christus en Kultuur by Bavinck Die Calvinistiese vs die Lutherse en anabaptistiese sienings Inleiding Die lesing van Bavinck sit uiteen die verskil wat daar is tussen die calvinistiese siening van 'Christus en kultuur', teenoor anabaptistiese en Lutherse sienings met hul 'twee koninkryke' leer. Daar is vandag calviniste wat ook hierdie 'two kingdoms theology' (sommige noem... Continue Reading →
BAVINCK SE ALLESOMVATTENDE GEREFORMEERD-VERBONDMATIGE SENDINGVISIE: WAARMEE MOET SENDING BEGIN: INDIVIDUE OF VOLKE?
BAVINCK SE ALLESOMVATTENDE GEREFORMEERD-VERBONDMATIGE SENDINGVISIE - MOET SENDING BEGIN MET INDIVIDUE OF VOLKE? - “EN die elf dissipels het na Galiléa gegaan, na die berg waar Jesus hulle bestel het. En toe hulle Hom sien, het hulle Hom aanbid; maar sommige het getwyfel. En Jesus het nader gekom en met hulle gespreek en gesê: Aan... Continue Reading →
Pro Regno Radio (PRR): Episode 5: Die wortels van ons Christelike Republikeinse Verset- en Vryheidstryd (deel 5)
Pro Regno Radio (PRR): Episode 5: Die wortels van ons Christelike Republikeinse Verset- en Vryheidstryd (deel 5) PR Radio episode 1: Inleiding en agtergrond van PRR & Inleiding op die eerste onderwerp Episode lys: PR Radio Inhoud van Episode 5: Daar word in die voorlees en bespreking van dr. GD Scholtz se hoofstuk ('Die wortels... Continue Reading →
Pro Regno Radio (PRR) Episode 4: Die wortels van ons Christelike Republikeinse Verset- en Vryheidstryd (deel 4)
Pro Regno Radio (PRR) Episode 4: Die wortels van ons Christelike Republikeinse Verset- en Vryheidstryd (deel 4) PR Radio episode 1: Inleiding en agtergrond van PPR & Inleiding op die eerste onderwerp Episode lys: PR Radio Inhoud van Episode 4: Daar word in die voorlees en bespreking van dr. GD Scholtz se hoofstuk (‘Die wortels […]
Pro Regno Radio (PRR) Episode 3: Die wortels van ons Christelike Republikeinse Verset- en Vryheidstryd (deel 3)
Pro Regno Radio (PRR) Episode 3: Die wortels van ons Christelike Republikeinse Verset- en Vryheidstryd (deel 3) PR Radio episode 1: Inleiding en agtergrond van PRR & Inleiding op die eerste onderwerp Episode lys: PR Radio Inhoud van Episode 3: Daar word in die voorlees en bespreking van dr. GD Scholtz se hoofstuk ('Die wortels... Continue Reading →
Pro Regno Radio (PRR) Episode 2: Die wortels van ons Christelike Republikeinse Verset- en Vryheidstryd (deel 2)
Pro Regno Radio (PRR) Episode 2: Die wortels van ons Christelike Republikeinse Verset- en Vryheidstryd (deel 2) PR Radio episode 1: Inleiding en agtergrond van PRR & Inleiding op die eerste onderwerp Episode lys: PR Radio Inhoud van Episode 2: Daar word in die voorlees en bespreking van dr. GD Scholtz se hoofstuk ('Die wortels... Continue Reading →
Vyf redes waarom daar geen toekoms is vir ‘n Christelike party of staat in die nuwe SA bedeling nie
Sien: http://www.sgp.nl/ Nou ja, mens hoef nie 'n doktorsgraad in wiskunde te hê om te weet wie die verkiesing gaan wen nie. Met 'n een-man (of is dit nou een mens?)- een-stem bedeling is dit vanselfsprekend wie gaan wen, die afgelope 2 dekades se verkiesings, en so gaan dit bly vir nog 'n paar... Continue Reading →
Verbondseminaar 2000 – Christus en Kultuur
In die jaar 2000 het die Esra Instituut (toe nog onder die naam "Instituut vir Christus en Kultuur Studies) 'n seminaar gehou met "Christus en Kultuur" as onderwerp. Daar is ook 'n boekie onder dieselfde titel gepubliseer, wat intussen uitdruk gegaan het. Die lesings wat daar gehou is, is nogsteeds baie relevant vir die tye... Continue Reading →