Pro Regno Radio (PRR) Episode 4:
Die wortels van ons Christelike Republikeinse Verset- en Vryheidstryd (deel 4)
PR Radio episode 1: Inleiding en agtergrond van PRR & Inleiding op die eerste onderwerp
Episode lys: PR Radio
Inhoud van Episode 4: Daar word in die voorlees en bespreking van dr. GD Scholtz se hoofstuk (‘Die wortels van ons republikeinse beginsels’) in die boek ‘Die Republiek van Suid-Afrika’, in hierdie episode na die volgende saak gekyk ((bl. 21-26):
Die versetstryd van die Patriote aan die Kaap tot en met 1806
Die opname kan hier geluister word:
Aflaai: PR Radio Episode 5
” – dr GD Scholtz, bl. 25,26
Leave a Reply