Christus en Kultuur by Bavinck Die Calvinistiese vs die Lutherse en anabaptistiese sienings Inleiding Die lesing van Bavinck sit uiteen die verskil wat daar is tussen die calvinistiese siening van 'Christus en kultuur', teenoor anabaptistiese en Lutherse sienings met hul 'twee koninkryke' leer. Daar is vandag calviniste wat ook hierdie 'two kingdoms theology' (sommige noem... Continue Reading →
Hoe moet ons leef in ‘n post-Christelike samelewing ?
HOE MOET ONS LEEF IN 'N POST-CHRISTELIKE SAMELEWING ? In aansluiting by 'n vorige skrywe van prof. B. Floor, Die Koninkryk van God en die aardse ryke, wil ek elke leser sterk aanbeveel om die volgende boekbespreking te volg: Book review: The Benedict Option, Rod Dreher by Douglas Wilson In die bogenoemde artikel van prof.... Continue Reading →
Die Koninkryk van God en die aardse ryke, prof. L. Floor
DIE KONINKRYK VAN GOD EN DIE AARDSE RYKE deur prof. L. Floor* Inleiding - S. Le Cornu Wat is die Koninkryk en wat is die Koninkryk se verhouding tot hierdie wêreld. Is daar absoluut geen verhouding nie (wêreldmyding - die anabaptistiese neiging?) of is daar totale gelykstelling (wêreldgelykvormigheid - die social gospel?) Die kerk van Christus,... Continue Reading →
Nuwe en ou dinge – prof. WJ Snyman
Prof. Willie Snyman (professor in NT, Teologiese Skool Potchefstroom, 1946-70, oorlede: 1981-06-06) se boek Nuwe en Ou Dinge, ' n samestelling van artikels en preke uit sy pen, is nou danksy die harde werk van Willem Swanepoel, aanlyn beskikbaar: Nuwe en Ou dinge 'Blaai' gerus deur die inhoudsopgawe om al die relevante onderwerpe te raadpleeg waaroor prof.... Continue Reading →