‘WET EN EVANGELIE IN DIE KONINKRYK VAN GOD’
(‘n Lewensbeskoulike verklaring vanuit Matteus 5:1-20)
EN ANDER LESINGS VAN DIE 2022 BW SEMINAAR
Al die lesings kan hier gekyk word: Pactum Institute
Die volledige program en lesings in geskrewe teks is ook hier beskikbaar: BW seminaar 2022
“Die kerk het die taak en opdrag om die soewereine Evangelie van Jesus Christus te verkondig aan alle volke en hulle dissipels te maak deur hulle te leer om alles te onderhou wat Hy ons beveel het (Matt.28:19). Dit behels om die ‘volle raad van God’ oor God, mens en wêreld, en hul onderlinge verhouding tot mekaar te leer, vir soverre God dit in sy Woord aan ons geopenbaar het. Deur die Woord en Gees moet ons ons hoe langer hoe meer in ons denke en dade onderwerp aan Christus se heerskappy. Dit behels ook om ons tydsgees te ken sodat ons dit meer effektief kan konfronteer met die Evangelie van Jesus Christus en die Christelike lewens-en wêreldbeskouing wat vir ons in die Woord geopenbaar is.”
Nog artikels oor lewensbeskoulike opvoeding en wet en evangelie.
Leave a Reply