Dr. Willie Marais (1929-2014) – VDM !

DR. WILLIE MARAIS (1929-2014) - VDM ! Ek het vandag 'n berig ontvang dat dr. Willie Marais gister oorlede is. Verder het ek nie veel meer inligting nie, ons medelye gaan uit aan sy vrou, gesin en familie. As jong seun was ek lidmaat van die NG Kerk Pretoria-Oos waar hy predikant was, en van al die NG... Continue Reading →

Sal die regte seuns van Luther opstaan ?

Dit is deesdae 'n groot gier in kerklike kringe om soos 'n Martin Luther 'n brief teen 'die kerk' se deur te wil gaan vasspyker. Die nuutste is van Nico Geldenhuys, lees meer daaroor hier: My brief teen die kerkdeur Ferdie Mulder, skrywer van die topverkoper, Opgestaan, wou in dieselfde koerant bylae reageer op die... Continue Reading →

Christus sonder kerk ?

Daar is al meer 'n weg beweeg van die belangrikheid van die 'institusionele konfessionele kerk' waar die Woord en sakramente bedien word, na 'n 'Churchless Christianity', 'n 'No creed but Christ' idee, waar dit net gaan oor my 'persoonlike verhouding' met die Here, nie meer oor prediking, sakramente, tugbediening, ens. nie.  Dit is alles seker ook... Continue Reading →

Genesis, antieke kosmologie, humanisme en Christelike beskawing

1. Sien die volgende artikel, 'Genesis and Ancient Cosmology', deur dr. John Byl, hier:   http://bylogos.blogspot.com/2010/02/genesis-and-ancient-cosmology.html   Byl wys daarop dat die moderne teologie en wetenskap se evolusionêre voorveronderstelling is basies dat die Israeliete 'wetenskaplik' 'n klomp platkoppe was wat nie so slim soos ons was nie, en daarom moes hul geglo het in 'n plat... Continue Reading →

Film beoordeling

Hier is ’n stuk wat ek geskryf het vir bespreking, so klompie jare gelede oor die onderwerp (ek het onder die artikel 'n paar webblaaie aanbeveel wat u kan help om die films wat u wil kyk te beoordeel):  - Die beoordeling van films, spesifiek die film: “The Passion of the Christ” –  Vrae om... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑