Geagte Pro Regno lesers, Die Pro Regno blog is hierdie maand 7 jaar oud (ons het begin in Januarie 2010), waarvoor ons baie dankbaar is vir die Here se seëning in hierdie tyd. Met hierdie skrywe wil ek opnuut - soos ek eenmalig jaarliks doen - vra vir enige vrywillige donasies vir die onderhouding van... Continue Reading →
Pro Regno uitgawes: nommers 1 tot 16
Die Pro Regno internet tydskrif het vanaf April 2009 tot Oktober 2010 verskyn in 16 uitgawes. Van daardie artikels is weer as afsonderlike artikels hier op die Pro Regno blog geplaas, maar die meeste is nog in die oorspronklike tydskrif uitgawes te vinde. Hier onder is skakels na die volledige uitgawes. Vanaf November 2010 verskyn die internet... Continue Reading →
Pro Regno nr.16 – Islam
"The Islamic Resurgence, like comparable movements including the Reformation, will also leave important legacies ... The large numbers of young people with secondary educations will continue to power the Islamic Resurgence and promote Muslim militancy, militarism, and migration. As a result, the early years of the twenty-first century are likely to see an ongoing resurgence... Continue Reading →
Pro Regno nr.15 – Apologetiek
Pro Regno nr.15 - Apologetiek https://proregno.files.wordpress.com/2010/06/pr-2010-06-01-nr-151.pdf Inhoud 1. Twee apologetiese metodes en bronne 2. Christelike Apologetiek (dr. Greg L. Bahnsen): Beroof deur neutraliteit; Die immoraliteit van neutraliteit; Die karaktertrekke van ongelowige denke https://proregno.files.wordpress.com/2010/06/pr-2010-06-01-nr-151.pdf
Pro Regno nr.14 – Skrifkritiek en die nuwe SA samelewing
Pro Regno nr.14: Skrifkritiek en die nuwe SA samelewing https://proregno.files.wordpress.com/2010/04/pr-nr-14-skrifkritiek-2010-04-14.pdf 'n Paar uittreksels: "Oor die algemeen is die Bybel, tot en met na die Reformasie, gesien as die “handboek” vir die hele lewe, vir beide verlossing (evangelietaak) en die daaglikse lewenstaak (kultuurtaak). Die doel van die deistiese skrifkritici was om, deur die betroubaarheid van... Continue Reading →
Pro Regno nr.13 Die Kinderseën
PRO REGNO NR.13 - Die Kinderseën https://proregno.files.wordpress.com/2010/08/pr-13-kinderseen.pdf Inhoud 1. Woordoordenking: Hy vermeerder én versorg (Ps.107:38) 2. Die Vrug van die Land, prof. WJ Snyman 3. Geboortebeperking, T. Oldenburger – ‘n Boekbespreking deur Totius “Die Kerk is ook moeder van die gelowiges daarin, dat in haar skoot kindertjies gebore word vir... Continue Reading →
Pro Regno nr.12 – Die teokrasie en teonomie van NGB artikel 36
Pro Regno nr.12, wat handel oor teokrasie en teonomie in NGB artikel 36, is hier verkrygbaar: https://proregno.files.wordpress.com/2010/02/pr-2010-02-18-nr-12-ngb-36.pdf 'n Paar aanhalings: "Insiggewend is dit dat al verwyder/verander ‘n mens die 21 woorde, of beperk dit tot die kerk se verantwoordelikheid alleen, dan dui dit nogsteeds daarop dat die owerheid ‘n Christelike owerheid moet wees, in die... Continue Reading →
Pro Regno nr.11 – Die kerklied
Sien hier: pr 2010.01.05 nr.11 Tema: 5 Artikels oor die kerklied Inhoud - Inleiding … 1 - Totius oor die lied in die kerkgeskiedenis (vroeë kerk, reformasie, dordt, Nederland) … 2 - Totius oor die vrye kerklied (Gesange) … 9 - Totius en die Skrifberymings … 17 - Die kerklied in die presbiteriaanse wêreld …... Continue Reading →